Wildeknoffel
Voorkoms
Wildeknofel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Allium
|
Spesie: | A. ursinum
|
Binomiale naam | |
Allium ursinum | |
Sinonieme | |
|
Wildeknoffel (Allium ursinum) is 'n plant wat inheems is aan Europa en Asië. In Suid-Afrika kom dit voor in Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die plant het medisinale eienskappe. Die blare en knolle kan rou geëet word of in warm water fyngedruk word.
Bron
[wysig | wysig bron]- Vir skooltake: Dié plante kan ’n mens gesond maak. netwerk24.com [intekening benodig] (16 November 2018). URL besoek op 24 Junie 2020.