Wynruit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ruta graveolens
Wynruit in volle blom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Genus: Ruta
Spesie: R. graveolens
Binomiale naam
Ruta graveolens
L.
Ruta graveolens distribution.svg

Wynruit (Ruta graveolens, (en) rue, common rue of herb-of-grace), is 'n spesie van Ruta wat as 'n ornamentele plant en as kruie verbou word. Dit word ook gekweek as 'n medisinale plant en tot 'n mindere mate as 'n insekweerder.

Dit is inheems aan die Balkan-skiereiland. Dit word deesdae oor die hele wêreld aangeplant in tuine, veral vir sy mooi blou blare, en soms vir sy verdraagsaamheid in warm en droë grondtoestande.

Verwysings[wysig | wysig bron]