Morgenzon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Morgenzon
Ligging van Morgenzon op 'n kaart (Mpumalanga)
Morgenzon
Morgenzon
Koördinate: 26°43′59″S 29°36′55″O Koördinate: 26°43′59″S 29°36′55″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Lekwa
Stigting 1912
Tydsone SAST (UTC+2)

Morgenzon (Nederlands vir more- of oggendson) is 'n klein boerdery dorpie geleë op die oewer van die Osspruit met 'n belangrike landbouskool in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is 42 km noordwes van Amersfoort.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is op die plaas met dieselfde naam gestig wat aan JLW de Jager behoort het. Dit is om die Marnico Hotel gevestig wat in 1912 op 'n rushalte vir waens tussen Standerton en Ermelo gevestig is. Die eerste dorpsraad is in 1920 ingestel.

Sien ook[wysig]