Charl Cilliers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Charl Cilliers
Ligging van Charl Cilliers op 'n kaart (Mpumalanga)
Charl Cilliers
Charl Cilliers
Koördinate: 26°40′0″S 29°11′0″O Koördinate: 26°40′0″S 29°11′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Govan Mbeki
Oppervlak
 - Stad 1,58 km²  (0,6 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 210
Tydsone SAST (UTC+2)

Charl Cilliers is 'n nedersetting in Mpumalanga, Suid-Afrika en is 30km noord van Standerton. Die dorpie was eers as Van Tondershoek bekend. Toe 'n nuwe NG Kerk gemeente hier gestig was in 1917 is die naam verander na Charl Cilliers, die geestelike leier van die Voortrekkers.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]