Bethal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bethal
Ligging van Bethal op 'n kaart (Mpumalanga)
Bethal
Bethal
Koördinate: 26°27′S 29°27′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Govan Mbeki
Stigting 1880
Oppervlak
 - Stad 101,5 km²  (39,2 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 8 512
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 2310

Bethal is 'n klein landboudorpie in die suidweste van Mpumalanga, in Suid-Afrika, tussen Ermelo en Leandra.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is op 12 Oktober 1880 op die plaas Blesbokspruit gestig en na die vroue van die oorspronklike eienaars vernoem: Elizabeth du Plooy en Alida Naudé. Die dorp het munisipale status in 1921 verkry.

Distrik[wysig]

Die distrik is 3 000 km2 groot. Die belangrikste gewasse wat verbou word is: mielies, aartappels, sonneblomsaad, sorghum, rog, hawer en gars. Bees- en melkboerdery lewer ook groot bydraes.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]