Republiek van die Kongo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
République du Congo
Republiek van die Kongo
Vlag van die Republiek van die Kongo Wapen van die Republiek van die Kongo
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Unité, Travail, Progrès
(Frans vir: "Eenheid, Arbeid, Vooruitgang")
Volkslied: La Congolaise
(Frans vir: "Die Kongolese")
Ligging van die Republiek van die Kongo
Hoofstad Brazzaville

4°16′S 15°17′O

Grootste stad Brazzaville
Amptelike tale Frans
Regering Dominante party
presidensiële republiek
Denis Sassou Nguesso
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Frankryk


15 Augustus 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
342 000 km2  (64ste)
132 047 myl2
3,3
Bevolking
 - 2014-skatting
 - Digtheid
 
4 662 446[1] (125ste)
12,8 / km2 (204de)
33,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$21,992 miljard[2]
$5 145[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$14,705 miljard[2]
$3 400[2]

MOI (2013) 0,564[3] (140ste)  –  medium
Geldeenheid CFA-Frank (XAF)
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .cg
Skakelkode +242
Kaart wat die Republiek van die Kongo vertoon

Die Republiek van die Kongo, ook Kongo-Brazzaville, of net Kongo (nie dieselfde as die Demokratiese Republiek van die Kongo nie) is 'n voormalige Franse kolonie in wes-sentraal Afrika. Dit grens aan Gaboen, Kameroen, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Angola (Cabinda) en die Golf van Guinee.

Die Republiek van die Kongo het 'n oppervlakte van 342 000 en 'n bevolking van 4 662 446 in 2014 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Brazzaville.

Verwysings[wysig]

  1. (en) CIA – The World Factbook – Congo, Republic of the”. Central Intelligence Agency. URL besoek op 4 Augustus 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Republiek van die Kongo”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 4 Augustus 2014.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 4 Augustus 2014.

Bibliografie[wysig]


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika