Vlag van Suid-Soedan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Suid-Soedan
Vlag van  Suid-Soedan
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 9 Julie 2005/11
Ontwerp ’n Blou driehoek aan die vlagpaalkant met ’n geel ster en drie bane in swart, rooi en groen met wit fraaiings langs die rooi baan op die wapperkant.
Die vlag in Karima, Soedan

Die vlag van Suid-Soedan vertoon ’n blou driehoek aan die vlagpaalkant met ’n vyfpuntige geel ster wat na die vlagpaal wys; aan die wapperkant is drie ewe wye bane in swart, rooi en groen met wit fraaiings langs die rooi baan.

Die vlag is aanvaar na die ondertekening van Naivasja-ooreenkoms wat die einde van die tweede Soedannese burgeroorlog bevestig het.[1] Die vlag is aanvanklik gebruik deur die Soedannese Volksbevrydingsbeweging (SPLM).

Simboliek[wysig]

Die kleure stel die volgende voor: swart stel die Soedannese bevolking voor, rooi stel die gevloeide bloed in die stryd om vryheid voor, groen stel die land voor en die ster verteenwoordig die Ster van Bethlehem.[2]

Ontwerp[wysig]

Die vlag is soortgelyk aan die vlag van Kenia met die toevoeging van die blou driehoek en geel ster aan die vlagpaalkant en die weglating van die motief op die vlag van Kenia.

Ander vlae[wysig]

Soortgelyke vlae[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Verwysings[wysig]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.