1998-Drienasiesreeks
Datums | 11 Julie - 22 Augustus |
---|---|
Kampioen | Suid-Afrika (1 titels) |
Wedstryde gespeel | 6 |
Drieë gedruk | 22 (3.67 per wedstryd) |
Bywoning | 295 697 (49 283 per wedstryd) |
Meeste punte | Matt Burke (50) |
Meeste drieë | Matt Burke (3) |
← 1997 1999 → | |
Die 1998-Drienasiesreeks was die derde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 11 Julie tot 22 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die eerste keer gewen nadat hulle al die vier wedstryde gewen het. Buitendien het Australië die Bledisloebeker ingepalm, wat die vorige drie jaar deur Nieu-Seeland gewen is.
Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]
Formaat
[wysig | wysig bron]Die formaat vir die 1998-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
Telkaart
[wysig | wysig bron]Nasie | Wedstryde | Punte | Bonuspunte | Ligapunte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Speel | Wen | Gelyk | Verloor | Vir | Teen | Verskil | ||||
1 | Suid-Afrika | 4 | 4 | 0 | 0 | 80 | 54 | +26 | 1 | 17 |
2 | Australië | 4 | 2 | 0 | 2 | 79 | 82 | –3 | 2 | 10 |
3 | Nieu-Seeland | 4 | 0 | 0 | 4 | 65 | 88 | –23 | 2 | 2 |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 11 Julie | Week 4 | 1 Augustus |
Week 2 | 18 Julie | Week 5 | 15 Augustus |
Week 3 | 25 Julie | Week 6 | 22 Augustus |
Week 1
[wysig | wysig bron]11 Julie 1998 | Australië | 24–16 | Nieu-Seeland | Melbourne-krieketveld, Melbourne, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: Matt Burke (2) Doelskop: Matt Burke Strafdoele: Matt Burke (4) |
Verslag | Drieë: Josh Kronfeld, Ian Jones Strafdoele: Andrew Mehrtens, Carlos Spencer |
Bywoning: 75 127 Skeidsregter: Clayton Thomas (WAL) Speler van die wedstryd: Matt Burke (AUS) | |
Week 2
[wysig | wysig bron]18 Julie 1998 | Australië | 13–14 | Suid-Afrika | Subiaco Ovaal, Perth, Australië | |
20:05 (AEST) | Drieë: Ben Tune, George Gregan Strafdoel: Matt Burke |
Verslag | Drie: Joost van der Westhuizen Strafdoele: Percy Montgomery (3) |
Bywoning: 38 079 Skeidsregter: Colin Hawke (NZL) | |
|
Week 3
[wysig | wysig bron]25 Julie 1998 | Nieu-Seeland | 3–13 | Suid-Afrika | Athletic Park, Wellington, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Strafdoel: Andrew Mehrtens | Verslag | Drie: Pieter Rossouw Doelskop: Percy Montgomery Strafdoele: Percy Montgomery (2) |
Bywoning: 39 500 Skeidsregter: Ed Morrison (ENG) | |
Week 4
[wysig | wysig bron]1 Augustus 1998 | Nieu-Seeland | 23–27 | Australië | Lancasterpark, Christchurch, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Christian Cullen, Jonah Lomu Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Verslag | Drieë: Tom Bowman, Matt Burke, Stephen Larkham, Jason Little Doelskoppe: John Eales (2) Strafdoel: Matt Burke |
Bywoning: 35 683 Skeidsregter: Derek Bevan (WAL) | |
|
Week 5
[wysig | wysig bron]15 Augustus 1998 | Suid-Afrika | 24–23 | Nieu-Seeland | Kings Park, Durban, Suid-Afrika | |
15:00 (SAST) | Drieë: James Dalton, Bobby Skinstad, Stefan Terblanche, Joost van der Westhuizen Doelskoppe: Percy Montgomery (2) |
Verslag | Drieë: Justin Marshall, Taine Randell Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Bywoning: 45 000 Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
|
Week 6
[wysig | wysig bron]22 Augustus 1998 | Suid-Afrika | 29–15 | Australië | Ellispark, Johannesburg, Suid-Afrika | |
15:00 (SAST) | Drieë: Adrian Garvey, Bobby Skinstad Doelskoppe: Percy Montgomery (2) Strafdoele: Percy Montgomery (5) |
Verslag | Strafdoele: Matt Burke (5) | Bywoning: 62 308 Skeidsregter: Jim Fleming (SCO) | |
|
Drienasiesreekskampioen 1998 |
---|
Suid-Afrika |
Statistiek
[wysig | wysig bron]Meeste punte en drieë
[wysig | wysig bron]Meeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.