2015-Rugbykampioenskapreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
2015-Rugbykampioenskap
Datums 17 Julie - 8 Augustus
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 33 (5.5 per wedstryd)
Meeste punte Handré Pollard (30)
Meeste drieë Adam Ashley-Cooper (3)
2014
2016

Die 2015-Rugbykampioenskap was die vierde jaarlikse rugbykompetisie tussen die nasionale spanne van Argentinië, Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland. Die reeks is vanaf 17 Julie tot 8 Augustus 2015 gespeel, vroeër en korter as in 2014, omrede die wêreldbeker nog ingepas moet word. Die spanne is onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks.

Telkaart[wysig | wysig bron]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Australië 3 3 0 0 85 48 +37 1 13
2 Nieu-Seeland 3 2 0 1 85 65 +20 1 9
3 Argentinië 3 1 0 2 64 98 −34 1 5
4 Suid-Afrika 3 0 0 3 65 88 −23 2 2

Wedstryddatums[wysig | wysig bron]

Datum
Week 1 17/18 Julie
Week 2 25 Julie
Week 3 8 Augustus

Week 1[wysig | wysig bron]

Week 2[wysig | wysig bron]

Week 3[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]