Gaan na inhoud

1997-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1997-Drienasies
Datums 19 Julie - 23 Augustus
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (2 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 48 (8 per wedstryd)
Bywoning 304 035 (50 673 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Nieu-Seeland Carlos Spencer (84)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Christian Cullen (4)
1996
1998

Die 1997-Drienasiesreeks was die tweede keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 19 Julie tot 23 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi gewen nadat hulle al die vier wedstryde gewen het. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm.

Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]

Formaat

[wysig | wysig bron]

Die formaat vir die 1997-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jaar. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart

[wysig | wysig bron]
Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 4 4 0 0 159 109 +50 2 18
2 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4 1 0 3 148 144 +4 3 7
3 Vlag van Australië Australië 4 1 0 3 96 150 –54 2 6

Wedstryddatums

[wysig | wysig bron]
Datum Datum
Week 1 19 Julie Week 4 9 Augustus
Week 2 26 Julie Week 5 16 Augustus
Week 3 2 Augustus Week 6 23 Augustus

Week 1

[wysig | wysig bron]

Week 2

[wysig | wysig bron]

Week 3

[wysig | wysig bron]

Week 4

[wysig | wysig bron]

Week 5

[wysig | wysig bron]

Week 6

[wysig | wysig bron]


Drienasiesreekskampioen 1997
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

Statistiek

[wysig | wysig bron]

Meeste punte en drieë

[wysig | wysig bron]
Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 Vlag van Nieu-Seeland Carlos Spencer 84
2 Vlag van Suid-Afrika Jannie de Beer 64
3 Vlag van Australië David Knox 28
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 Vlag van Nieu-Seeland Christian Cullen 4
2 Vlag van Nieu-Seeland Frank Bunce 3
Vlag van Australië Stephen Larkham
Vlag van Suid-Afrika Percy Montgomery
Vlag van Australië Ben Tune

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]