2010-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
2010-Drienasies
Datums 10 Julie - 11 September
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (10 titels)
Wedstryde gespeel 9
Drieë gedruk 52 (5.78 per wedstryd)
Bywoning 442 629 (49 181 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Suid-Afrika Morné Steyn (77)
Meeste drieë Vlag van Australië James O’Connor
Vlag van Nieu-Seeland Mils Muliaina (4 elk)
2009
2011

Die 2010-Drienasiesreeks was die vyftiende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland gewees. Die reeks is vanaf 10 Julie tot 11 September 2010 gespeel. Die lande se spanne is onderskeidelik die Springbokke, Wallabies en All Blacks genoem. Nieu-Seeland het die toernooi vir die tiende keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Australië met die Mandela Uitdaagplaat weggestap het.

Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na Die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]

Formaat[wysig | wysig bron]

Die formaat vir die 2010-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en nege in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart[wysig | wysig bron]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 6 0 0 184 111 +73 3 27
2 Vlag van Australië Australië 6 2 0 4 162 188 –26 3 11
3 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 1 0 5 147 194 –47 3 7

Wedstryddatums[wysig | wysig bron]

Datum Datum Datum
Week 1 10 Julie Week 4 31 Julie Week 7 28 Augustus
Week 2 17 Julie Week 5 7 Augustus Week 8 4 September
Week 3 24 Julie Week 6 21 Augustus Week 9 11 September

Week 1[wysig | wysig bron]

Week 2[wysig | wysig bron]

Week 3[wysig | wysig bron]

Week 4[wysig | wysig bron]

Week 5[wysig | wysig bron]

Week 6[wysig | wysig bron]

Week 7[wysig | wysig bron]

Week 8[wysig | wysig bron]

Week 9[wysig | wysig bron]


Drienasiesreekskampioen 2010
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

Statistiek[wysig | wysig bron]

Meeste punte en drieë[wysig | wysig bron]

Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 Vlag van Suid-Afrika Morné Steyn 77
2 Vlag van Australië Matt Giteau 64
3 Vlag van Nieu-Seeland Dan Carter 63
4 Vlag van Australië James O’Connor 27
5 Vlag van Nieu-Seeland Malili Muliaina 20
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 Vlag van Nieu-Seeland Malili Muliaina 4
Vlag van Australië James O’Connor
3 Vlag van Nieu-Seeland Richie McCaw 3
Vlag van Australië Drew Mitchell
Vlag van Suid-Afrika Gurthrö Steenkamp

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.
  2. (en) "Bakkies Botha handed nine-week suspension for headbutt". BBC. 11 Julie 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
  3. (en) "All Blacks close in on pointscoring record". stuff.co.nz. 18 Julie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 18 Julie 2010.
  4. (af) "Jean de Villiers twee weke geskors". Nuus24. 18 Julie 2010. Besoek op 18 Julie 2010.
  5. (en) "New Zealand clinch Tri-Nations title". Mail & Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2010. Besoek op 14 September 2010.
  6. (en) David Long. "All Blacks claim Tri-Nations in Soweto". Stuff.co.nz. Besoek op 14 September 2010.
  7. (en) "South Africa 22–29 New Zealand". BBC. 21 Augustus 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
  8. (en) "South Africa 44–31 Australia". BBC. 28 Augustus 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
  9. (en) "Wallabies cling on to win a classic". ESPNScrum. 4 September 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
  10. (en) John Griffiths (13 September 2010). "Morné Steyn's goal-kicking record, Tri-Nations clean-sweeps, Scottish captains and Shane Sullivan". Ask John. ESPNscrum. Besoek op 10 Augustus 2022.
  11. (en) "Richierecord". BBC. 10 Julie 2010. Besoek op 10 Augustus 2022.
  12. 12,0 12,1 (en) "Magic McCaw adds more milestones with All Blacks". Stuff NZ. Besoek op 13 September 2010.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]