2019-Rugbykampioenskapreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
2019-Rugbykampioenskap
Datums 20 Julie - 10 Augustus
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (4 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 30 (5 per wedstryd)
Bywoning 232 769 (38 795 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Suid-Afrika Handré Pollard
(42)
Meeste drieë Vlag van Australië Reece Hodge
Vlag van Suid-Afrika Herschel Jantjies
(3)
2018
2020

Die 2019-Rugbykampioenskap was die agste uitgawe van die uitgebreide jaarlikse suidelike halfrond Rugbykampioenskap, tussen Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR, 'n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies. Die spanne was onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks.

Die toernooi het op 20 Julie afgeskop met Suid-Afrika teen Australië en Argentinië as gasheer vir Nieu-Seeland, en geëindig op 10 Augustus; vroeër en korter as in 2018, omrede die Rugbywêreldbeker nog ingepas moes word.

Formaat[wysig | wysig bron]

Die formaat vir die 2019-toernooi was soortgelyk aan dié van 2015 verkort weens die Rugbywêreldbeker wat later die jaar in Japan plaasgevind het.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Datum
Rondte 1 20 Julie
Rondte 2 27 Julie
Rondte 3 10 Augustus

Rondte 1[wysig | wysig bron]

Rondte 2[wysig | wysig bron]

Rondte 3[wysig | wysig bron]