2009-Drienasiesreeks
Datums | 18 Julie - 19 September |
---|---|
Kampioen | Suid-Afrika (3 titels) |
Wedstryde gespeel | 9 |
Drieë gedruk | 27 (3 per wedstryd) |
Bywoning | 390 227 (43 359 per wedstryd) |
Meeste punte | Morné Steyn (95) |
Meeste drieë | Matt Giteau (3) |
← 2008 2010 → | |
Die 2009-Drienasiesreeks was die 14de keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 18 Julie tot 19 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die derde keer gewen. Buitendien het hulle sowel die Mandela Uitdaagplaat as die Vryheidsbeker gewen, terwyl Nieu-Seeland met die Bledisloebeker weggestap het. Morné Steyn van Suid-Afrika het die meeste punte (met die stewel) aangeteken. Matt Giteau van Australië het die meeste drieë gedruk.
Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]
Formaat
[wysig | wysig bron]Die formaat vir die 2009-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en nege in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
Telkaart
[wysig | wysig bron]Nasie | Wedstryde | Punte | Bonuspunte | Ligapunte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Speel | Wen | Gelyk | Verloor | Vir | Teen | Verskil | ||||
1 | Suid-Afrika | 6 | 5 | 0 | 1 | 158 | 130 | 28 | 1 | 21 |
2 | Nieu-Seeland | 6 | 3 | 0 | 3 | 141 | 131 | +10 | 1 | 13 |
3 | Australië | 6 | 1 | 0 | 5 | 103 | 141 | –38 | 3 | 7 |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | Datum | |||
---|---|---|---|---|---|
Week 1 | 18 Julie | Week 4 | 8 Augustus | Week 7 | 5 September |
Week 2 | 25 Julie | Week 5 | 22 Augustus | Week 8 | 12 September |
Week 3 | 1 Augustus | Week 6 | 29 Augustus | Week 9 | 19 September |
Week 1
[wysig | wysig bron]18 Julie 2009 | Nieu-Seeland | 22–16 | Australië | Edenpark, Auckland, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drie: Richie McCaw Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (5) |
Verslag | Drie: Berrick Barnes Doelskop: Matt Giteau Strafdoele: Matt Giteau (3) |
Bywoning: 32 000 Skeidsregter: Craig Joubert (RSA) | |
|
Week 2
[wysig | wysig bron]25 Julie 2009 | Suid-Afrika | 28–19 | Nieu-Seeland | Vrystaatstadion, Bloemfontein, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drieë: Ruan Pienaar, Jaque Fourie Strafdoele: François Steyn (2), Ruan Pienaar, Morné Steyn (3) |
Verslag | Drie: Conrad Smith Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (4) |
Bywoning: 37 081 Skeidsregter: Alain Rolland (IRL) | |
|
Week 3
[wysig | wysig bron]1 Augustus 2009 | Suid-Afrika | 31–19 | Nieu-Seeland | Kings Park, Durban, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drie: Morné Steyn Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn (8) Kaarte: JP Pietersen 29' tot 39', Bakkies Botha 49' tot 59' |
Verslag | Drie: Isaac Ross Doelskop: Stephen Donald Strafdoele: Stephen Donald (3), Luke McAlister Kaart: Isaac Ross 30' tot 40' |
Bywoning: 43 149 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |
|
Week 4
[wysig | wysig bron]8 Augustus 2009 | Suid-Afrika | 29–17 | Australië | Nuweland, Kaapstad, Suid-Afrika | |
17:00 (SAST) | Drie: Victor Matfield Strafdoele: Morné Steyn (7) Skepdoel: Morné Steyn |
Verslag | Drieë: Adam Ashley-Cooper, Matt Giteau Doelskoppe: Matt Giteau (2) Skepdoel: Berrick Barnes Kaarte: Matt Giteau 34' tot 44', Richard Brown 36' tot 46', George Smith 78' tot 80' |
Bywoning: 48 397 Skeidsregter: Alain Rolland (IRL) | |
Week 5
[wysig | wysig bron]22 Augustus 2009 | Australië | 18–19 | Nieu-Seeland | ANZ-stadion, Sydney, Australië | |
20:05 (AEST) | Strafdoele: Matt Giteau (6) Kaart: Richard Brown 41' tot 51' |
Verslag | Drie: Ma’a Nonu Doelskop: Dan Carter Strafdoele: Dan Carter (4) |
Bywoning: 80 228 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (RSA) | |
|
Week 6
[wysig | wysig bron]29 Augustus 2009 | Australië | 25–32 | Suid-Afrika | Subiaco Ovaal, Perth, Australië | |
18:05 (AWST) | Drieë: Matt Giteau (2), Lachlan Turner Doelskoppe: Matt Giteau (2) Strafdoele: Matt Giteau (2) |
Verslag | Drieë: Fourie du Preez, Jaque Fourie, Bryan Habana (2) Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (2) |
Bywoning: 36 148 Skeidsregter: Bryce Lawrence (NZL) | |
|
Week 7
[wysig | wysig bron]5 September 2009 | Australië | 21–6 | Suid-Afrika | Langpark, Brisbane, Australië | |
20:05 (AEST) | Drieë: Adam Ashley-Cooper, James O’Connor Doelskop: Matt Giteau Strafdoele: Matt Giteau (2) Skepdoel: Matt Giteau |
Verslag | Strafdoel: Morné Steyn Skepdoel: Morné Steyn |
Bywoning: 47 481 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) | |
Week 8
[wysig | wysig bron]12 September 2009 | Nieu-Seeland | 29–32 | Suid-Afrika | Waikatostadion, Hamilton, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Sitiveni Sivivatu, Richie McCaw Doelskoppe: Dan Carter (2) Strafdoele: Dan Carter (5) |
Verslag | Drieë: Fourie du Preez, Jean de Villiers Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoele: François Steyn (3), Morné Steyn (2) Skepdoel: Morné Steyn |
Bywoning: 31 557 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |
|
Week 9
[wysig | wysig bron]19 September 2009 | Nieu-Seeland | 33–6 | Australië | Westpacstadion, Wellington, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Cory Jane, Ma’a Nonu, Joe Rokocoko Doelskoppe: Dan Carter (3) Strafdoele: Dan Carter (4) Kaart: Isaia Toeava 29' tot 39' |
Verslag | Strafdoel: Matt Giteau Skepdoel: Berrick Barnes |
Bywoning: 34 186 Skeidsregter: Craig Joubert (RSA) | |
|
Drienasiesreekskampioen 2009 |
---|
Suid-Afrika |
Statistiek
[wysig | wysig bron]Meeste punte en drieë
[wysig | wysig bron]Meeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.
- ↑ (en) John Griffiths (14 September 2009). "Penalty tries, Jonny Wilkinson and the Baa Baas & Frans Steyn's penalties". Ask John. Scrum.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2009. Besoek op 2 Oktober 2009.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2009-Drienasiesreeks.
- (en) 2009-Drienasiesreeks op ESPNscrum