2018-Rugbykampioenskapreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
2018-Rugbykampioenskap
Datums 18 Augustus - 6 Oktober
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (16 titels)
Wedstryde gespeel 12
Drieë gedruk 88 (7.33 per wedstryd)
Bywoning 408 543 (34 045 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Nicolás Sánchez (67)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Beauden Barrett
Vlag van Suid-Afrika Aphiwe Dyantyi
Vlag van Nieu-Seeland Rieko Ioane (5 elk)
2017
2019

Die 2018-Rugbykampioenskap was die sewende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR, ’n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies. Die spanne is onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks.

Die toernooi het op 18 Augustus afgeskop met Australië teen Nieu-Seeland en Suid-Afrika as gasheer vir Argentinië, en agt weke later afgesluit (ses rondes en twee loslootjies) op 6 Oktober toe Nieu-Seeland Suid-Afrika besoek het en Australië in Argentinië gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi vir die 16de keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Australië met die Mandela Uitdaagplaat en die Poematrofee weggestap het.

Formaat[wysig | wysig bron]

Die formaat vir die 2018-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste drie drieë meer as die teenstander in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.[1]

Telkaart[wysig | wysig bron]

Nasie Wedstryde Punte[2] Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 5 0 1 225 132 +93 5 25
2 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 3 0 3 160 154 +6 3 15
3 Vlag van Australië Australië 6 2 0 4 124 176 –52 1 9
4 Vlag van Argentinië Argentinië 6 2 0 4 151 198 –47 0 8

Wedstryddatums[wysig | wysig bron]

Datum Datum
Week 1 18 Augustus Week 4 15 September
Week 2 25 Augustus Week 5 29 September
Week 3 8 September Week 6 6 Oktober

Week 1[wysig | wysig bron]

Week 2[wysig | wysig bron]

Week 3[wysig | wysig bron]

Week 4[wysig | wysig bron]

Week 5[wysig | wysig bron]

Week 6[wysig | wysig bron]


Rugbykampioenskapreekskampioen 2018
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland

Statistiek[wysig | wysig bron]

Meeste punte en drieë[wysig | wysig bron]

Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 Vlag van Argentinië Nicolás Sánchez 67
2 Vlag van Nieu-Seeland Beauden Barrett 61
3 Vlag van Suid-Afrika Handré Pollard 47
4 Vlag van Suid-Afrika Aphiwe Dyantyi 25
Vlag van Nieu-Seeland Rieko Ioane
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 Vlag van Nieu-Seeland Beauden Barrett 5
Vlag van Suid-Afrika Aphiwe Dyantyi
Vlag van Nieu-Seeland Rieko Ioane
4 Vlag van Argentinië Nicolás Sánchez 4
5 Vlag van Argentinië Emiliano Boffelli 3
Vlag van Argentinië Bautista Delguy
Vlag van Australië Will Genia
Vlag van Australië Dane Haylett-Petty
Vlag van Suid-Afrika Makazole Mapimpi
Vlag van Nieu-Seeland Waisake Naholo
Vlag van Nieu-Seeland Aaron Smith

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "SANZAR – About The Rugby Championship". SANZAAR. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 14 September 2017.
  2. (en) "SANZAR – The Rugby Championship Adopts Bonus Point System and Heads to London". SANZAAR. Besoek op 18 September 2018.
    Tellings laas opgedateer op 7 Oktober 2018
  3. (en) "All Blacks century-makers: What it takes to crack 100". NZ Herald. 17 Augustus 2018. Besoek op 23 Augustus 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]