2014-Rugbykampioenskapreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
2014-Rugbykampioenskap
Datums 16 Augustus - 4 Oktober
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Wedstryde gespeel 11
Drieë gedruk 47 (4.27 per wedstryd)
Bywoning 359 321 (32 666 per wedstryd)
Meeste punte 41 Nicolás Sánchez
Meeste drieë 4 Julian Savea
2013
2015

Die 2014-Rugbykampioenskap was die derde jaarlikse rugbykompetisie tussen die nasionale spanne van Argentinië, Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland. Die reeks is vanaf 16 Augustus tot 4 Oktober 2014 gespeel. Die spanne was onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks.

Telkaart[wysig | wysig bron]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Nieu-Seeland 6 4 1 1 164 91 +73 4 22
2 Suid-Afrika 6 4 0 2 134 110 +24 3 19
3 Australië 5 2 1 2 98 139 −41 0 10
4 Argentinië 5 0 0 5 84 140 −56 3 3

Wedstryddatums[wysig | wysig bron]

Datum Datum
Week 1 16 Augustus Week 4 13 September
Week 2 23 Augustus Week 5 27 September
Week 3 6 September Week 6 4 Oktober

Week 1[wysig | wysig bron]

Week 2[wysig | wysig bron]

Week 3[wysig | wysig bron]

Week 4[wysig | wysig bron]

Week 5[wysig | wysig bron]

Week 6[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]