2011-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2011-Drienasies
Datums 23 Julie - 27 Augustus
Kampioen Vlag van Australië Australië (3 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 26 (4.33 per wedstryd)
Bywoning 278 981 (46 497 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Nieu-Seeland Dan Carter (35)
Meeste drieë Vlag van Australië Digby Ioane
Vlag van Nieu-Seeland Ma’a Nonu
Vlag van Nieu-Seeland Cory Jane
Vlag van Nieu-Seeland Zac Guildford
Vlag van Suid-Afrika John Smit (2)
2010
2012

Die 2011-Drienasiesreeks was die sestiende jaarlikse rugbykompetisie tussen die nasionale spanne van Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland gewees. Die reeks is vanaf 23 Julie tot 27 Augustus 2010 gespeel. Die lande se spanne word onderskeidelik die Springbokke, Wallabies en All Blacks genoem.

Die kompetisie was deur SANZAR georganiseer, 'n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die kompetisie toegetree het.[1]

Telkaart[wysig]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Australië 4 3 0 1 92 79 +13 1 0 13
2 Nieu-Seeland 4 2 0 2 95 64 +31 1 1 10
3 Suid-Afrika 4 1 0 3 54 98 −44 0 1 5

Verwysings[wysig]

  1. (en) Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations”. The New Zealand Herald.