Bishop Lavis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bishop Lavis
Voorstad
Bishop Lavis is in Cape Town
Bishop Lavis
Bishop Lavis
Koördinate: 33°56′55″S 18°34′33″O / 33.94861°S 18.57583°O / -33.94861; 18.57583Koördinate: 33°56′55″S 18°34′33″O / 33.94861°S 18.57583°O / -33.94861; 18.57583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
 • Totaal2,58 km2 (1,00 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal26 482
 • Digtheid10 000/km2 (30 000/vk. m.)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
Strate: 7490
Skakelkodes021

Bishop Lavis is 'n voorstad van Kaapstad, geleë op die Kaapse Vlakte van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Misdaad[wysig | wysig bron]

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Bishop Lavis ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "South Africa is deploying the army to fight crime – here's how the murder rate compares to an actual war zone". BusinessTech (in Engels). 12 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2019. Besoek op 12 Julie 2019.