Nyanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nyanga
Nyanga profile 2012.png
Ligging van Nyanga op 'n kaart (Wes-Kaap)
Nyanga
Nyanga
 Nyanga se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°59′43″S 18°35′05″O / 33.99528°S 18.58472°O / -33.99528; 18.58472Koördinate: 33°59′43″S 18°35′05″O / 33.99528°S 18.58472°O / -33.99528; 18.58472
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Munisipaliteit Stad Kaapstad
Stigting 1955
Oppervlak[1]
 - Dorp 3,09 km²  (1,2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 57 996
 - Digtheid 18 769/km² (48 611,5/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0,2%
 • Indiër/Asiër 0,1%
 • Kleurling 0,3%
 • Swart 98,8%
 • Ander 0,7%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 90,2%
 • Engels 3,0%
 • Suid-Sotho 1,6%
 • Ander 5,1%
Poskode (strate) 7755
Poskode (posbusse) 7750
Skakelkode(s) 021

Nyanga (Xhosa vir: "maan") is 'n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Nyanga 'n bevolking van 57 996 gehad. Nyanga is in 1955 tydens Apartheid vir swart mense gestig, nadat Langa nie meer geskik was vir verdere bevolkingsgroei nie.

Nyanga is sowat 26 km oos van Kaapstad langs die N2 op die Kaapse Vlakte, digby die Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Nyanga beskik oor 'n spoorwegstasie van PRASA se Metrorail. Vir toeriste word toere deur dié township aangebied.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Nyanga”. Sensus 2011.