Scarborough, Kaapstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor Scarborough, 'n voorstad van Kaapstad in Suid-Afrika. Vir die stad in Engeland, sien Scarborough.
Scarborough
Ligging van Scarborough op 'n kaart (Kaapstad)
Scarborough
Scarborough
Koördinate: 34°11′54″S 18°22′32″O / 34.19833°S 18.37556°O / -34.19833; 18.37556Koördinate: 34°11′54″S 18°22′32″O / 34.19833°S 18.37556°O / -34.19833; 18.37556
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Bevolking (2001)
 - Dorp 723
Tydsone SAST (UTC+2)

Scarborough is 'n dorp op die Kaapse Skiereiland, geleë net suid van Kaapstad in Suid-Afrika.

Hierdie dorp is in April 1996 as 'n bewaringsdorp aangewys, gedefinieer as 'n beperkte residensiële gebied, omring deur 'n bewaarde natuurlike landskap, toegewyd om omgewingskade om te keer en om toekomstige omgewingsimpak te voorkom.

Volgens die 2001-sensus het Scarborough 'n bevolking van 723 gehad.

Verwysings[wysig | wysig bron]