Tygerberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tygerberg
Lugfoto van Tygerberg-heuwels en die voorstede Panorama en Welgemoed rondom die heuwel, met die N1-nasionale pad duidelik sigbaar in hierdie foto.
Lugfoto van Tygerberg-heuwels en die voorstede Panorama en Welgemoed rondom die heuwel, met die N1-nasionale pad duidelik sigbaar in hierdie foto.
Ligging van Tygerberg op 'n kaart (Wes-Kaap)
Tygerberg
Tygerberg
Koördinate: 33°51′16″S 18°35′3″O / 33.85444°S 18.58417°O / -33.85444; 18.58417Koördinate: 33°51′16″S 18°35′3″O / 33.85444°S 18.58417°O / -33.85444; 18.58417
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Kaapstad
Stigting
Vernoem na
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode Busse:7505

Tygerberg is 'n distrik in die noordelike voorstede van Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is ook die naam van die reeks heuwels in die omgewing. Die hoof Tygerberg-plase was Pampoenkraal, Stellenberg (het deel geword van Bellville), Evertsdal (vandag Bellville), Die Grendel (vandag Parow) Lebenstijn (deel van Bellville), Kenridge ingesluit in Bellville), Door de Kraal (ingesluit in Bellville), Vissershok (geen boerdery meer nie, aangesien dit 'n steengroef met mynaktiwiteite geword het) en Clara Anna Fontein.[1]

Tygerberg-hospitaal is in Tygerberg.[2] Die hospitaal is die sentrum vir die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe vir die Universiteit Stellenbosch.[3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne Skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Malan,A.. Vernacular Architecture Society of South Africa. URL besoek op 22 Mei 2018.
  2. Community Engagement for H3Africa Biobanking Research: The Tygerberg Model (2017-11-17).
  3. https://www.sun.ac.za/afrikaans Webtuiste vir Stellenbosch Universiteit (Afrikaans)


Vlag van Suid-Afrika

Provinsie Wes-Kaap

Hoofstad:

Kaapstad

Streke:

Eden | Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Sentraal Karoo | Overberg | Weskus

Grootste stede en dorpe:

Kaapstad | George | Mosselbaai | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester

Munisipaliteite:

Beaufort-Wes | Bergrivier | Bitou | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Drakenstein | Eden | George | Hessequa | Kaapstad | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Prins Albert | Saldanhabaai | Sentraal Karoo | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg