Melkbosstrand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Melkbosstrand
Melkbosstrand
Melkbosstrand
Bynaam: Melkbos
Ligging van Melkbosstrand op 'n kaart (Wes-Kaap)
Melkbosstrand
Melkbosstrand
Koördinate: 33°43′29″S 18°26′45″O / 33.72472°S 18.44583°O / -33.72472; 18.44583Koördinate: 33°43′29″S 18°26′45″O / 33.72472°S 18.44583°O / -33.72472; 18.44583
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Kaapstad
Hoogte m (0 vt)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 11 586
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7437 (Busse)
7441 (Strate)
Skakelkode(s) 021

Melkbosstrand (of Melkbos, soos algemeen bekend) is 'n kusdorp en strand met ongeveer 12 000 inwoners, wat op die weskus van Suid-Afrika, 35 km vanaf Kaapstad geleë is.

Die dorp is vernoem na die melkbos (Euphorbiaceae) wat op die nabygeleë duine groei. Die stingels van die melkbos bevat 'n melkerige taai sap. Die dorp en sy 7 km wit sand strand is op die Atlantiese kus geleë. Die strand is veral gewild onder branderplankryers. Die SAFE (South Africa-Far East) en SAT-3/WASC (South Atlantic/West Africa) ondersese optiese vesel kabels kom hier aan land.

Melkbosstrand is deel van die Stad Kaapstad en is naby Bloubergstrand en Atlantis geleë.

Sien Ook[wysig | wysig bron]