Zwaanswyk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zwaanswyk
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Tydsone SAST (UTC+2)

Zwaanswyk is die naam van 'n voorstad in die suide van die Kaapse metropool, asook die naam van 'n hoërskool, laerskool en 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.