Monte Vista

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Monte Vista
Voorstad
Monte Vista is in Cape Town
Monte Vista
Monte Vista
Koördinate: 33°52′S 18°33′O / 33.867°S 18.550°O / -33.867; 18.550Invalid arguments have been passed to the {{#coordinates:}} function
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Bevolking
 • Totaal5 041[1]
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7463 (Busse)
7460 (Strate)
Skakelkodes+27 (0)21

Monte Vista is 'n voorstad in noordoostelike Kaapstad. Die voorstad grens aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen, en Goodwood. Die Laerskool Monte Vista is in die 1960s gebou.

Demografie[wysig | wysig bron]

Volgens die 2011-sensus, het Monte Vista 'n bevolking van 5 041.[1]

Etniese groepe
Groep Bevolking %
Swartes 271 5.4%
Kleurlinge 535 10.6%
Indiërs 131 2.6%
Blankes 4 027 80.0%
Tale
Taal Bevolking %
Engels 2 934 58.2%
Afrikaans 1 786 35.4%
Xhosa 110 2.2%
Ander Tale 202 4.2%

Bekende inwoners[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Subplek Monte Vista 2011-sensus
  2. Fillies, Avril (4 Oktober 2017). "Jan Bloukaas een van die uitdagers". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.