Lys van Kaapstad se voorstede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hierdie is 'n lys van voorstede in die stad Kaapstad, in Suid Afrika.

Elke voorstad word deur sy poskode gevolg. Die eerste poskode is vir straataflewering, die tweede, waar van toepassing, verwys na posbusaflewering. Party voorstede deel dieselfde poskode.

In Suid Afrika verwys die term "voorstad" nie noodwendig na 'n "woonarea op die buitewyke van 'n stadsgebied nie"; dit word eerder as 'n sinoniem vir 'n woonbuurt gebruik.

Stadskern[wysig]

Voorstad Straatkode Poskode
Bo-Kaap (Maleierkwartier) 8001
Duiwelspiek 8001
De Waterkant 8001
Tuine 8001
Higgovale 8001
Oranjezicht 8001
Soutrivier 7925
Schotse Kloof (Maleierkwartier) 8001
Tamboerskloof 8001
University Estate 8001
Vredehoek 8001
Walmer Estate (Distrik 6) 7925
Zonnebloem (Distrik 6) 8001

Noordelike Voorstede[wysig]

Voorstad Straatkode Poskode
Bellville 7530
Bothasig 7441 7406
Brackenfell 7560
Brooklyn 7405
Durbanville 7550 7551
Edgemead 7441 7407
Elsiesrivier 7490
Goodwood 7460 7459
Kensington 7405
Kraaifontein 7570 7572
Kuilsrivier 7579 7580
Maitland 7405 7404
Monte Vista 7460 7463
Panorama 7500 7506
Parow 7500 7499
Thornton 7460 7485
Tafelsig 7441

Atlantiese seekus[wysig]

Voorstad Straatkode Poskode
Bantrybaai 8005
Kampsbaai 8005 8040
Clifton 8005
Fresnaye 8005
Groenpunt 8005 8051
Houtbaai 7806 7872
Llandudno 7806
Mouillepunt 8005
Seepunt 8005 8060
Drieankerbaai 8005

Suidelike Voorstede[wysig]

Voorstad Straatkode Poskode
Bergvliet 7945 7864
Bishopscourt 7708
Claremont 7708 7735
Constantia 7806 7848
Dieprivier 7945
Heathfield 7945
Kenilworth 7708 7745
Mowbray 7700 7705
Nuweland 7700 7725
Observatory 7925 7935
Pinelands 7405 7430
Plumstead 7800 7801
Retreat 7945 7965
Rondebosch 7700 7701
Rondebosch-Oos
Rosebank 7700
Soutrivier 7925
Steenberg 7945
Tokai 7945 7966
Papendorp 7925 7915
Wynberg 7800 7824

Suidelike Skiereiland[wysig]

Voorstad Straatkode Poskode
Capri Village 7975
Clovelly 7975
Vishoek 7975 7974
Glencairn 7975
Kalkbaai 7975 7990
Kommetjie 7975 7976
Lakeside 7945 7946
Marina da Gama 7945
Masiphumelele 7975
Muizenberg 7945 7950
Noordhoek (Slegs posbusse) 7979
Ocean View 7975
Scarborough (Slegs posbusse) 7975
Simonstad 7975 7995
St James 7945 7946
Sunnydale 7975
Sun Valley 7975 7985

Kaapse Vlakte[wysig]

Voorstad Straatkode Poskode
Athlone 7764 7760
Belhar 7493 7507
Bishop Lavis
Blue Downs
Bonteheuwel 7764
Crawford 7780 7770
Delft 7100
Electric City
Elsiesrivier 7490
Epping 7460
Grassy Park 7941 7888
Gugulethu
Hanover Park
Kalksteenfontein 7490
Khayelitsha 7784 7783
Langa 7455 7456
Lansdowne 7780 7779
Lavender Hill
Lotusrivier 7941 7805
Macasar
Manenberg
Mitchells Plein 7785 7789
Nyanga 7750 7755
Ottery 7800 7808
Pellican Park
Philippi 7750
Samora Machel 7785
Strandfontein 7798
Wetton

Helderberg[wysig]

Voorstad Straatkode Poskode
Gordonsbaai 7140
Somerset-Wes 7130 7129
Strand 7140 7139

Weskus[wysig]

Voorstad Straatkode Poskode
Bloubergstrand 7441
Milnerton 7441 7435
Tafelsig 7441 7439
Wesstrand 7441