Tuine, Kaapstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hiedie artikel handel oor die voorstad in Kaapstad. Vir die voorstad in Pretoria, sien Pretoria Tuine.
Tuine
The Gardens.jpg
Kaart van Tuine
Kaart van Tuine
Ligging van Tuine op 'n kaart (Kaapstad)
Tuine
Tuine
Kaart van Tuine
Koördinate: 33°56′0″S 18°24′0″O / 33.93333°S 18.40000°O / -33.93333; 18.40000Koördinate: 33°56′0″S 18°24′0″O / 33.93333°S 18.40000°O / -33.93333; 18.40000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 1,90 km²  (0,7 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 7 960
 - Digtheid 4 200/km² (10 878/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 8001
Skakelkode(s) 021

Tuine is een van Kaapstad se oudste voorstede en is net suid van die middestad geleë in die hoër gedeelte van die stadsbekken. Dit is direk onder Tafelberg geleë. Dit is 'n welvarende buurt en word meestal deur jong professionele mense bewoon. Dit bekik oor talle restaurante, hotelle, boetiekwinkels asook solderbehuising. Die voorstad is 'n sentrum vir die Kaapstadse kreatiewe bedryf, dit huisves e.tv by Langkloof Studios en ook heelwat modelagentskappe, produksie- en publikasiemaatskappye en verwante bedrywe.

Twee van die bekendste skole in die voorstad, is die Laerskool Jan van Riebeeck en die Hoërskool Jan van Riebeeck. Ander skole in die voorstad, is die Engelstalige Handelshoërskool Tuine, Hoërskool Kaapstad, Hoërskool Good Hope Seminary en Laerskool St. Mary.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Mayhew, Vic (red.): Reader’s Digest Illustrated Guide to Southern Africa, The Reader’s Digest Association South Africa (Pty.) Limited. Kaapstad. 1980.
  • Kelly, Maureen: Amptelike Suid-Afrikaanse Munisipale Jaarboek. HELM Publikasies. Johannesburg. 1986.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.