Bothasig

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bothasig
Ligging van Bothasig op 'n kaart (Kaapstad)
Bothasig
Bothasig
Koördinate: 33°51′34″S 18°32′23″O Koördinate: 33°51′34″S 18°32′23″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 5,03 km²  (1,94 vk m)
Bevolking (2001)
 - Voorstad 12 502
 - Digtheid 2 485/km² (6 440/vk m)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7406 (Busse)
7441 (Strate)
Skakelkode(s) +27 (0)21

Bothasig is 'n noordelike voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die voorstad is noord van Edgemead en oos van Milnerton geleë, ongeveer 15 km noord-oos vanaf Kaapstad Stadsentrum.

Bothasig is op die plaas Bosmansdam uitgelê en aanvanklik ook daarna vernoem. In 1966 is dit na P.W. Botha hernoem, die destydse Minister van Gemeenskapsontwikkeling, Eerste Minister en Staatspresident van Suid-Afrika.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)”. Human Science Research Council.