Elsiesrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Elsiesrivier
Elsie's River
Ligging van Elsiesrivier op 'n kaart (Kaapstad)
Elsiesrivier
Elsiesrivier
Koördinate: 33°55′5″S 18°34′35″O / 33.91806°S 18.57639°O / -33.91806; 18.57639Koördinate: 33°55′5″S 18°34′35″O / 33.91806°S 18.57639°O / -33.91806; 18.57639
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 5,52 km²  (2,1 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 42 479
 - Digtheid 7 700/km² (19 942,9/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode Busse: 7480
Strate: 7490
Skakelkode(s) 021

Elsiesrivier is 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het Elsiesrivier 'n bevolking van 42 479, van wie 91% Kleurlinge is.

Die voorstad is na Elsje von Suurwaarde vernoem, nadat hy burgerlikes van 'n gewisse verdrinking uit die Elsieskanaal gered het. In die verlede het die Elsieskanaal woeste waters gehad.

Matroosfontein[wysig | wysig bron]

Matroosfontein is 'n onderafdeling van Elsiesrivier. Daar is twee skole, Matroosfontein Primêr en Elsbury Primêr. Matroosfontein se naam was aanvanklik Nuwedorp (Newtown in Engels). Die plek is tydens die Tweede Wêreldoorlog vir soldate opgerig.

Apostoliese Kerk in Elsiesrivier


Elsies River.jpeg