Centurion Gholflandgoed

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Centurion Gholflandgoed
Ligging van Centurion Gholflandgoed op 'n kaart (Gauteng)
Centurion Gholflandgoed
Centurion Gholflandgoed
 Centurion Gholflandgoed se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°52′32″S 28°12′25″O / 25.87556°S 28.20694°O / -25.87556; 28.20694Koördinate: 25°52′32″S 28°12′25″O / 25.87556°S 28.20694°O / -25.87556; 28.20694
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Tshwane
Oppervlak[1]
 - Voorstad 2,85 km²  (1,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 3 443
 - Digtheid 1 208/km² (3 128,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 81.9%
 • Indiër/Asiër 4.3%
 • Kleurling 1.2%
 • Swart 10.7%
 • Ander 1.9%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 55.2%
 • Engels 32.4%
 • Suid-Sotho 1.3%
 • Ander 11.1%

Centurion Gholflandgoed is 'n woongebied van Centurion, Suid-Afrika. Die landgoed is 160 hektaar groot met nagenoeg 860 huise. Die Hennopsrivier loop deur die landgoed. Van die geriewe op die landgoed sluit in: 'n klubhuis met restaurant en konferensiegeriewe, 'n 18 putjie-gholfbaan, tennis- en muurbalbane.

Verwysings[wysig | wysig bron]