Trevenna, Pretoria
Voorkoms
Trevenna | |
---|---|
Koördinate: 25°45′01.6″S 28°12′03.8″O / 25.750444°S 28.201056°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,23 km2 (0,09 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 176 |
• Digtheid | 9 461/km2 (24 500/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1,42% |
• Indiërs/Asiërs | 0,46% |
• Bruin mense | 1,56% |
• Swart mense | 96,55% |
• Ander | 0,01% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 18,70% |
• Venda | 15,52% |
• Engels | 10,75% |
• Tswana | 10,52% |
• Ander | 44,51% |
Trevenna is 'n ou voorstad van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit lê langs Sunnyside, direk oos van die sentrum van die stad. Die hoofkantoor van die Departement van Handel en Nywerheid is hier geleë.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Trevenna". Sensus 2011.