Pretoria-Wes
Voorkoms
Pretoria-Wes | |
---|---|
Koördinate: 25°45′7″S 28°9′14″O / 25.75194°S 28.15389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,17 km2 (2,38 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 11 535 |
• Digtheid | 1 870/km2 (4 800/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 16,8% |
• Indiërs/Asiërs | 3,2% |
• Bruin mense | 2,8% |
• Swart mense | 72,5% |
• Ander | 4,6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 16,8% |
• Engels | 15,1% |
• Noord-Sotho | 10% |
• Zoeloe en Tswana | 6% elk |
• Ander | 24,3% |
Poskode (strate) | 0081 |
Poskode (posbusse) | 0043 |
Skakelkode | 012 |
Pretoria-Wes is 'n gevestigde ouer voorstad geleë net wes van Pretoria se sentrale besigheidsdistrik. Die Pretoria-skougrond, Pilditch-stadion en die Heldeakker is hier geleë.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Pretoria-Wes". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.