Lydiana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lydiana
Ligging van Lydiana op 'n kaart (Gauteng)
Lydiana
Lydiana
 Lydiana se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°44′23″S 28°17′20″O / 25.73972°S 28.28889°O / -25.73972; 28.28889Koördinate: 25°44′23″S 28°17′20″O / 25.73972°S 28.28889°O / -25.73972; 28.28889
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Tshwane
Hoofplek Pretoria
Oppervlak[1]
 - Voorstad 0,29 km²  (0,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 612
 - Digtheid 2 110/km² (5 464,9/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 69,6%
 • Indiër/Asiër 0,5%
 • Kleurling 5,1%
 • Swart 24,8%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 58,6%
 • Engels 21,3%
 • Xhosa 4,8%
 • Noord-Sotho 4,0%
 • Ander 11,3%

Lydiana is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dis genoem na min. P.G.W. Grobler se eggenote, Lydia. Hulle het jare lank in die huis by Aloelaan 28 gewoon. Die straat aan die ander kant van die huis is na min. Grobler genoem.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Lydiana". Sensus 2011. 


Pretoria coa.jpg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.