Proklamasieheuwel
Voorkoms
Proklamasieheuwel | |
---|---|
Koördinate: 25°45′17″S 28°08′21″O / 25.75472°S 28.13917°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,58 km2 (0,61 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 768 |
• Digtheid | 3 651/km2 (9 460/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 31,6% |
• Indiërs/Asiërs | 4,1% |
• Bruin mense | 6,3% |
• Swart mense | 57,2% |
• Ander | 0,9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 42,2% |
• Engels | 14,8% |
• Noord-Sotho | 11,8% |
• Tswana | 8,3% |
• Ander | 34,2% |
Skakelkode | 012 |
Proklamasieheuwel is 'n woongebied in die weste van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Wespark in die weste, Pretoria-Wes in die ooste en Danville aan die noordekant.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Proklamasieheuwel". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.