Thaba Tshwane

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thaba Tshwane
Suid-Afrikaanse Leërkollege
Suid-Afrikaanse Leërkollege
Ligging van Thaba Tshwane op 'n kaart (Gauteng)
Thaba Tshwane
Thaba Tshwane
 Thaba Tshwane se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°47′28″S 28°09′18″O / 25.79111°S 28.15500°O / -25.79111; 28.15500Koördinate: 25°47′28″S 28°09′18″O / 25.79111°S 28.15500°O / -25.79111; 28.15500
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Tshwane
Oppervlak[1]
 - Voorstad 15,28 km²  (5,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 9 312
 - Digtheid 609/km² (1 577,3/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 7.7%
 • Indiër/Asiër 1.2%
 • Kleurling 9.5%
 • Swart 81.5%
 • Ander 0.2%
Taal (2011)[1]
 • Sotho-taalfamilie 26.5%
 • Xhosa 21.9%
 • Afrikaans 17.9%
 • Engels 9.4%
 • Venda 9.3%
Poskode (strate) 0187
Poskode (posbusse) 0143
Skakelkode(s) 012

Thaba Tshwane (voorheen Voortrekkerhoogte) is 'n militêre kamp en voorstad in die suide van Pretoria, Suid-Afrika.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Thaba Tshwane". Sensus 2011. 


Pretoria coa.jpg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.