Pretoria-Noord

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pretoria-Noord
Pretoria-Noord is in Gauteng
Pretoria-Noord
Pretoria-Noord
 Pretoria-Noord se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°40′40″S 28°10′11″O / 25.67778°S 28.16972°O / -25.67778; 28.16972Koördinate: 25°40′40″S 28°10′11″O / 25.67778°S 28.16972°O / -25.67778; 28.16972
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal6,16 km2 (2 38 vk, m,)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 972
 • Digtheid2 106/km2 (5 450/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Blank70.4%
 • Indiër/Asiër0.9%
 • Kleurling2.1%
 • Swart26.0%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 69.1%
 • Engels 9.3%
 • Tswana 4.8%
 • Sepedi 4.6%
 • Ander 12.2%
Poskode (strate)
0182
Poskode (posbusse)
0116
Skakelkode012

Pretoria-Noord is 'n voorstad van die stad Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika, met 'n bevolking van 12 972 mense volgens die 2011-sensus. Soos die naam aandui, is dit geleë noord van die sentrum van die stad. Dit lê 8 km (5 myl) van Kerkplein, net noord van die Magaliesberg en aangrensend aan Paul Krugerstraat (die M1) en die spoorlyn van Pretoria na Polokwane.

Die Onderstepoortkampus van die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Veeartsenykunde, en die Wonderboomlughawe is naby die buurt.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Pretoria-Noord". Sensus 2011.


Pretoria coa.jpg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.