Wildebeesthoek SH
Voorkoms
Wildebeesthoek SH | |
---|---|
Koördinate: 25°38′48″S 28°00′37″O / 25.64667°S 28.01028°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 51,91 km2 (20,04 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 895 |
• Digtheid | 17/km2 (40/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 73.4% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 24.5% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 69.7% |
• Sotho-tale | 10.1% |
• Engels | 7.8% |
• Tsonga | 3.3% |
• Ander | 9.1% |
Skakelkode | 012 |
Wildebeesthoek is 'n woongebied en kleinhoewes wes van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is wes van Akasia en noordwes van Pretoria se middestad in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Tshwane-metroraad.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Wildebeesthoek SH". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.