Southdowns Irene Country Farm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Southdowns Irene Country Farm
Southdowns Irene Country Farm is in Gauteng
Southdowns Irene Country Farm
Southdowns Irene Country Farm
 Southdowns Irene Country Farm se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°53′15″S 28°12′46″O / 25.88750°S 28.21278°O / -25.88750; 28.21278Koördinate: 25°53′15″S 28°12′46″O / 25.88750°S 28.21278°O / -25.88750; 28.21278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal4,77 km2 (1,84 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 673
 • Digtheid351/km2 (910/vk. m.)
Rasverdeling (2011)
 • Blank66.7%
 • Indiër/Asiër2.0%
 • Kleurling0.5%
 • Swart29.7%
 • Ander1.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 43%
 • Engels 31%
 • Sotho-tale 11%
 • Zoeloe/Xhosa 7%
 • Ander 8%

Southdowns Irene Country Farm is 'n leefstylvoorstad van Centurion, Suid-Afrika. Dit is suid van die Centurion Gholflandgoed, oos van die N1 en wes van die R21 geleë.

Die Irene Buiteklub, met sy bekende gholfbaan wat reeds sedert die 1950's bestaan, is ook hier geleë.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Southdowns Irene Country Farm". Sensus 2011.