Silver Lakes Gholflandgoed
Voorkoms
Silver Lakes Gholflandgoed | |
---|---|
Die ingang na Silver Lakes Gholflandgoed | |
Koördinate: 25°46′35.0″S 28°22′21.5″O / 25.776389°S 28.372639°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,84 km2 (1,48 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 899 |
• Digtheid | 1 536/km2 (3 980/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 78,11% |
• Indiërs/Asiërs | 2,76% |
• Bruin mense | 1,31% |
• Swart mense | 16,10% |
• Ander | 1,72% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 52,37% |
• Engels | 29,03% |
• Ander | 7,96% |
• Tswana | 2,06% |
• Noord-Sotho | 2,06% |
Poskode (strate) | 0181 |
Poskode (posbusse) | 0054 |
Webwerf | www.silverlakes.co.za |
Silver Lakes Gholflandgoed is 'n afgesperde voorstad van Pretoria, Suid-Afrika wat in 1993 gevestig is. Van die geriewe op die landgoed sluit in: 'n 18 putjie-gholfbaan ontwerp deur Peter Matkowich, 'n klubhuis met restaurant en konferensiegeriewe, twee tennisbane, twee muurbalbane, 'n wildreservaat met klein boksoorte en staproetes, verskeie damme en 'n hengelklub.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Silver Lakes Gholflandgoed". Sensus 2011.
- ↑ "Silver Lakes Golf Estate" (in Engels). www.silverlakes.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2018. Besoek op 19 Junie 2017.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.