Gwede Mantashe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gwede Mantashe

Minister van Minerale Hulpbronne
Ampsbekleër
Termynaanvang
28 Februarie 2018
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Mosebenzi Zwane

Voorsitter van die African National Congress
Ampsbekleër
Termynaanvang
18 Desember 2017
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Baleka Mbete

Sekretaris-generaal van die African National Congress
Ampstermyn
18 Desember 2007 – 18 Desember 2017
Vise Jessie Duarte
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Kgalema Motlanthe
Opgevolg deur Ace Magashule

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Junie 1955 (1955-06-21) (64 jaar oud)
Kala, Oos-Kaap
Politieke party Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
African National Congress
Eggenoot/eggenote Nolwandle Mantashe
Alma mater Universiteit van Suid-Afrika
Universiteit van die Witwatersrand

Gwede Mantashe (gebore 21 Junie 1955) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 18 Desember 2017 voorsitter van die African National Congress. Tussen 2007 en 2017 het hy as dié party se sekretaris-generaal gedien. Einde Februarie 2018 is sy deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Minerale Hulpbronne benoem.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]