Gaan na inhoud

Mercedes-Benz B-klas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
   Mercedes-Benz B-klas
Oorsig
Vervaardiger Daimler AG
Produksie 2005–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte sporttoermotor
Uitleg Voorenjin, voorwielaandrywing
  Tweede geslag B-klas
Oorsig
Produksie 2011–2018
Modeljare 2012–2018
Montering Rastatt, Duitsland
Kecskemét, Hongarye[1]
Ontwerper Mark Fetherston (2008)
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 5-deur luikrug
Platform Mercedes-Benz W246
Spesifikasies
Enjin(s) 1.6L I4
1.8L diesel I4
Ratkas 6-gang handrat
7-gang dubbelkoppelaar
Lengte 4359 mm
Breedte 1786 mm
Hoogte 1557 mm
Asafstand 2699 mm
Plek in geskiedenis
Variante Mercedes-Benz A-klas
  Derde geslag B-klas
Oorsig
Produksie 2018–huidig
Modeljare 2019–huidig
Bakwerk en onderstel
Uitleg Voorenjin, voorwielaandrywing
Platform Mercedes-Benz W247
Spesifikasies
Enjin(s)
Ratkas
  • 6-gang handrat
  • 7-gang outomaties 7G-TRONIC (B 180, B 180 d, B 200, B 220, B 220 4MATIC, B 250 en B 250 4MATIC)
  • 8-gang DCT 8G-TRONIC (B 200 d en B 220 d)

Die Mercedes-Benz B-klas is 'n kompakte luukse motor wat deur die Duitse motorvervaardiger Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is in wese 'n vergrote A-klas waarvan sommige enjins behou is, maar kragtiger enjins is ook beskikbaar. Dit het dieselfde basiese veringstelsel.

Soos die A-klas, en in teenstelling met enige ander voertuig wat Mercedes bou of al gebou het, is die B-klas 'n voorwielaangedrewe voertuig. Mercedes-Benz beskryf die B-klas as 'n kompakte sporttoermotor in plaas van 'n luikrug of veeldoelige voertuig, soos sy R-klas, wat 'n grandsporttoermotor genoem word.

Die derde generasie B-klas is tydens die Paryse Internasionale Motorskou op 2 Oktober 2018 bekendgestel. Dit bied semi-outomatiese bestuur wat uit die S-klas verkry is.[2]

Agteraansig

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Kecskemét, Mercedes-Benz Werk" (in Duits). Daimler. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2011. Besoek op 26 September 2010.
  2. "2019 Mercedes-Benz B-Class Brings Semi-Autonomous Tech To Paris". Motor1.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 2 Oktober 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]