Mercedes-Benz A-klas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mercedes-Benz A-klas
Mercedes-Benz A 200 AMG Line (W 176) – Frontansicht, 25. Mai 2013, Hilden.jpg
Mercedes-Benz A 200 Sport AMG-lyn (W176)
Oorsig
Vervaardiger Daimler AG
Produksie 1997–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte motor
Uitleg Voorenjin, voorwielaandrywing
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz 190E (W201)

Die Mercedes-Benz A-klas is 'n kompakte motorvoertuig wat deur die Duitse motorvervaardiger Mercedes-Benz vervaardig word sedert 1997.

Die eerste geslag (W168) is in 1997 vrygestel, die tweede geslagmodel (W169) verskyn teen laat-2004, en die derde geslagmodel (W176) is in 2012 vrygestel.

Oorspronklik was dit slegs as 'n vyfdeurluikrug beskikbaar in 1997, die tweede geslag W169 is 'n driedeurluikrug wat ses duim laer as die vyfdeur sit. In die markte waarin die A-Klas verkoop word, verteenwoordig dit die intreevlakmodel Mercedes-Benz. Dit is met 68 cm gerek sedert die oorspronklike model, en die 2012-model is dit nou langer as die eerste geslag B-klas.

W168 (1ste geslag)
Silver Mercedes A140 W168 side.JPG
Mercedes-Benz A 140
Oorsig
Produksie 1997–2004
1999–2005 (Brasilië)
Montering Rastatt, Duitsland
Juiz de Fora, Brasilië
Thonburi, Thailand
Ontwerper Steve Mattin (1994)
Bakstyl 5-deurluikrug
Spesifikasies
Enjin Petrol
1.4 M166 (60 kW)
1.6 M166 (60 en 75 kW)
1.9 M166 (92 kW)
2.1 M166 (102 kW)
Diesel
1.7 OM668 (44, 55, 66 en 70 kW)
Ratkas 5-gang handrat
5-gang outomaties>br />5-gang semi-outomaties
Lengte 3606 mm of 3780 mm (LWB)
Breedte 1719 mm
Hoogte 1587 mm
Asafstand 2423 mm of 2593 mm (LWB)


W169 (2de geslag)
Mercedes-Benz A 180 CDI Elegance (W 169) – Frontansicht (1), 30. März 2011, Wülfrath.jpg
Oorsig
Produksie 2004–2012
Montering Rastatt, Duitsland
Thonburi, Thailand[1]
Bakstyl 3-deurluikrug
5-deurluikrug
Spesifikasies
Ratkas 5-gang handrat
6-gang handrat
palwissel outomatiese ratkas (CVT)
Lengte 3838 mm (2004)
3883 mm (2008)
Breedte 1764 mm
Hoogte 1593 mm
Asafstand 2568 mm
W176 (3de geslag)
Mercedes-Benz A 180 BlueEFFICIENCY Urban (W 176) – Frontansicht, 3. März 2013, Düsseldorf.jpg
Mercedes-Benz A 180 BlueEFFICIENCY Urban
Oorsig
Produksie 2012-
Modeljare 2013-huidig
Montering Rastatt, Duitsland
Kecskemét, Hongarye[2]
Uusikaupunki, Finland[3] Aguascalientes, Meksiko[4]
Ontwerper Mark Fetherston (2009)
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 5-deurluikrug
Platform Mercedes-Benz W176
Spesifikasies
Enjin 1.6 L of 2.0 L Mercedes-Benz M270 Turbo
1.5 L Renault OM607 diesel I4
1.8 L Mercedes-Benz OM651 diesel I4
2.2 L Mercedes-Benz OM651 diesel I4
Ratkas 6-gang handrat
7-gang outomaties
Lengte 4292 mm
Breedte 1780 mm
Hoogte 1433 mm
Asafstand 2699 mm
Plek in geskiedenis
Variante Mercedes-Benz B-klas
Mercedes-Benz CLA-klas
Mercedes-Benz GLA-klas

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Profile". Thonburi Automotive Group - Thonburi Phanich. Besoek op 30 April 2013. 
  2. "Kecskemét, Mercedes-Benz Werk" (in Duits). Daimler. 2010-09-26. Besoek op 2010-09-26. 
  3. "Valmet Automotive to manufacture the new Mercedes Benz A-Class in Finland". Valmet Automotive. Besoek op 2012-07-24. 
  4. "Mercedes Expecting to Join Nissan in New Mexican Assembly Complex". TheDetroitBureau.com. 2012-01-26. Besoek op 2012-09-12. 


Mercedes-Benz free logo.svg        Mercedes-Benz-modelle

Passasiersmotors: A-klas | B-klas | C-klas | CL-klas | CLK-klas | CLS-klas | E-klas | G-klas | GL-klas | GLA-klas | GLK-klas | M-klas | R-klas | S-klas | SL-klas | SLK-klas |

Waens en Vervoerders: Citan | L 319 | MB 100 | Sprinter | T 1 | T 2 | Vaneo | Vario | Vito | V-Klasse (insl. Viano)
Enjins: M111 enjin | M266 enjin | M271 enjin | M272 enjin | OM611 enjin | OM642 enjin | OM651 enjin
Mercedes-Benz-webwerf

Wysig hierdie sjabloon
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.