Gaan na inhoud

Mercedes-Benz M260/M264 enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  Mercedes-Benz M260/M264
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 2017–
Konfigurasie Inlynviersilinderenjin
Afmetings
Inhoudsmaat 1,5 L (1 497 cc) (M264)
2,0 L (1 991 cc) (M260, M264)
Boorwydte 80,4 mm (3,17 in)
83 mm (3,27 in)
Slaglengte 73,7 mm (2,90 in)
92 mm (3,62 in)
Drukverhouding 10.5:1
Blok Aluminiumallooi
Stelsels
Klepwerking DBNA: 4 kleppe/sil. met VVT
Brandstoftipe Petrol
Superaanjaer BorgWarner e-Booster (2019–)
Turboaanjaer Dubbelveeg-turboaanjaer
Brandstofstelsel Direkte inspuiting
Smeerstelsel Oliedruksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 135–220 kW (181–295 hp)
Wringkrag 280–400 N⋅m (207–295 lb⋅ft)
Plek in geskiedenis
Voorganger M270/M274

Die Mercedes-Benz M260 en M264 is turboaangejaagde inlynviersilinderenjins wat sedert 2017 deur Mercedes-Benz vervaardig word. Hulle is die opvolgers van die M270- en M274-enjins.

Ontwerp

[wysig | wysig bron]

Albei enjins is onderskeidelik gebaseer op die uitgaande M270 en die M274. Soos die M270 en die M274, verwys die M260 na die dwarsgemonteerde enjin (vir voorwieldryfmodelle) terwyl die M264 verwys na die langsgeplaasde enjin (vir agterwieldryfmodelle).[1] Hulle gebruik dubbelbonokasse met 4 kleppe per silinder, het 'n dubbelveeg-turboaanjaer en deeltjiefilters geïnstalleer. M264-enjins het ook veranderlike kleptydreëling en 'n 48V-stelsel wat die elektriese hulpkompressor en 'n geïntegreerde aansitter-alternator aanskakel. Anders as die M256 wat 'n elektriese hulpkompressor van BorgWarner gebruik, het die M264 egter 'n bandaangedrewe aansitter-alternator-kombinasie sowel as 'n 48V-elektriese waterpomp.[2]

Modelle

[wysig | wysig bron]
Enjin Verplasing Krag Wringkrag Jaar
M260 E20
DE LA
2,0 L (1 991 cc) 165 kW (221 hp)
teen 5,500 rpm
350 N⋅m (258 lb⋅ft)
teen 1,800–4,000 rpm
2017–
M264 E15
DEH LA
1,5 L (1 497 cc) 135 kW (181 hp)
teen 5,800–6,100 rpm
280 N⋅m (207 lb⋅ft)
teen 3,000–4,000 rpm
2017–
M264 E20
DEH LA
2,0 L (1 991 cc) 145 kW (194 hp)
teen 5,800–6,100 rpm
320 N⋅m (236 lb⋅ft)
teen 1,650–4,000 rpm
2019–
190 kW (255 hp)
teen 5,800–6,100 rpm
370 N⋅m (273 lb⋅ft)
teen 1,800–4,000 rpm
2017–
220 kW (295 hp)
teen 5,800–6,100 rpm
400 N⋅m (295 lb⋅ft)
teen 3,000–4,000 rpm
2017–

M260 E20 DE LA

[wysig | wysig bron]

M264 E15 DEH LA

[wysig | wysig bron]

M264 E20 DEH LA

[wysig | wysig bron]
  • 2018–tans W213 E350[6]
  • 2018–tans W205 C300[7]
  • 2018–tans C257 CLS350[8]
  • 2019-tans W213 E200 (Maleisië spesifikasie)[9]
  • 2019–tans C257 CLS300
  • 2019–tans C118 CLA 250/250 4MATIC
  • 2019–tans C118 CLA 35 AMG 4MATIC
  • 2020–tans X253/C253 GLC200
  • 2020–tans X253/C253 GLC300
  • 2020–tans W213 E200 (Thailand-spesifikasie) met EQ-Boost

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Mercedes-Benz M260 and M264 engines". australiancar.reviews (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2019. Besoek op 3 Julie 2018.
  2. "Mercedes brings 48-volt electrical system to 2018 E-class". newatlas.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2020. Besoek op 3 Julie 2018.
  3. "Mercedes-Benz A-Class Coming To America With New, More Potent Engine". CarBuzz (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2018. Besoek op 3 Julie 2018.
  4. "Mercedes-AMG A35 revealed with 302bhp | Autocar". www.autocar.co.uk (in Engels). Besoek op 3 Oktober 2018.
  5. Kable, Greg (12 Februarie 2018). "Facelifted Mercedes-Benz C-Class revealed - Facelifted Mercedes-Benz C-Class revealed". Drive (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2018. Besoek op 3 Julie 2018.
  6. Panait, Mircea (27 Oktober 2017). "2018 Mercedes-Benz E350 Coupe and Cabrio Introduce Mild-Hybrid M 264 Engine". autoevolution (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2019. Besoek op 3 Julie 2018.
  7. "Mercedes-Benz C-Class to get new engines and tech in 2018 facelift | Autocar". www.autocar.co.uk (in Engels). Besoek op 3 Julie 2018.
  8. "Mercedes CLS pre-production (2017) ride review". CAR Magazine (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2018. Besoek op 3 Julie 2018.
  9. "2019 W213 Mercedes-Benz E200 SportStyle, E300 Exclusive launched - new engines, kit; from RM330k". Paul Tan's Automotive News (in Engels). 6 Maart 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019. Besoek op 18 Maart 2019.