Salomonseilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Solomoneilande)
Spring na: navigasie, soek
Solomon Islands
Salomonseilande
Vlag van Salomonseilande Wapen van Salomonseilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: To Lead is to Serve
(Engels vir: "Om te lei is om te dien")
Volkslied: God Save Our Solomon Islands

Koninklike volkslied: God Save the Queen
Ligging van Salomonseilande
Hoofstad Honiara

9°28′S 159°49′O / 9.467°S 159.817°O / -9.467; 159.817

Grootste stad Honiara
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste minister
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Frank Kabui
Manasseh Sogavare
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk


7 Julie 1978
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
28 400 km2  (142ste)
10 965 myl2
3,2
Bevolking
 - 2009-skatting
 - Digtheid
 
523 000[1] (170ste)
18,1 / km2 (189ste)
46,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$1,725 miljard[2]
$3 191[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$840 miljoen[2]
$1 553[2]

MOI (2013) 0,491[3] (157ste)  –  laag
Geldeenheid Dollar (SBD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+11)
nie toegepas nie (UTC+11)
Internet-TLD .sb
Skakelkode +677

Die Salomonseilande (Engels: Solomon Islands) is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië met 'n oppervlakte van 28 400 km² en het 'n bevolking van 523 000 in 2009 gehad. Die Salomonseilande lê in die ooste van Papoea-Nieu-Guinee, in die suide van Nauru, in die weste van Tuvalu, in die noorde van Vanuatu en in die noordooste van Australië. Die hoofstad en grootste stad is Honiara.

Kaart wat die Salomonseilande vertoon

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Department of Economic and Social Affairs Population Division (2009). “World Population Prospects, Table A.1” (PDF). Besoek op 4 Januarie 2015.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) Solomoneilande”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 4 Januarie 2015.
  3. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 4 Januarie 2015.


 
Lande en gebiede in Oseanië
Lande: Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Salomonseilande | Samoa | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika - Asië - Europa - Noord-Amerika - Suid-Amerika
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika