Verskil tussen weergawes van "Vryheidsfront Plus"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k
| kleure = {{Kleurkas|#009335}} Groen<br>{{Kleurkas|#F08533}} Oranje
| gestig = [[4 Maart]] [[1994]]
| ideologie = Afrikaner Nasionalisme[[Afrikanernasionalisme]]<br />Christelik Demokraties<br />Republikeins
| hoofkwartiere = [[Pretoria]]
| nasionaal = [[Orania|Orania-beweging]]
}}
 
Die '''Vryheidsfront Plus''' ('''VF+''') is 'n’n [[Suid-Afrika]]anse politieke party vanuit die [[republikeins]]e tradisie wat daarop ingestel is om die belange van die [[Afrikaner|Afrikaner-minderheid]] te beskerm. Die huidige leier van die party is dr. [[Pieter Mulder]].
 
== Geskiedenis ==
In September [[2003]], kort voor die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004|2004-verkiesing]] het die [[Konserwatiewe Party]] (KP) en die [[Afrikaner Eenheidsbeweging]] (AEB) hulle by die Vryheidsfront geskaar. Die Vryheidsfront sou sedertdien as die Vryheidsfront Plus bekend staan. In die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004|2004-verkiesing]] het die party se steun toegeneem tot 139 465 stemme of 0,89% van die uitgebragte stemme. Dit het aan die party 4 lede in die [[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika|Nasionale Vergadering]] en 1 lid in die [[Nasionale Raad van Provinsies van Suid-Afrika|Nasionale Raad van Provinsies]] besorg. Die party het ook verteenwoordiging in 5 van die 9 [[provinsiale wetgewers]].
 
Die Vryheidsfront Plus word ook nou verbind met die [[Afrikaner]]gemeenskap van [[Orania]], wat die enigste dorp in [[Suid-Afrika]] is met 'n’n VF-[[burgemeester]], en is voorstanders van die Afrikaner-[[Volkstaat]]idee.
 
Die Vryheidsfront Plus beywer hom daarvoor om die Afrikaner se stem op al die vlakke van regering te verteenwoordig. Die party kan dus nie staat maak op groot getalle stemme nie, omdat die Afrikaner 'n’n minderheid in Suid-Afrika is. Hulle strategie om resultate te lewer vir die Afrikaner berus eerder in die manier waarop hulle die regerende party nader.
 
Die party poog ook meganismes buiten gewone politiek te gebruik om Afrikaners te bevoordeel. Dit word gedoen as deel van die party se strategie van "Meer as net opposisie". 'n’n Voorbeeld hiervan is die webwerf SA Talent wat Suid-Afrikaners uitnodig om hulle kundigheid op 'n’n databasis te registreer as 'n’n alternatief vir die invoer van buitelanders om agteruitgang in die staatsdiens en munisipaliteite te verhoed. Kundige Suid-Afrikaners in Suid-Afrika en die buiteland word volgens die party tans weens regstellende aksie verhinder om dit te doen.<ref>[http://www.satalent.co.za/ SA talent], Besoek op 16 Maart 2008</ref>
 
Meer onlangse suksesse van die Vryheidsfront Plus is 'n’n geding in die [[Hooggeregshof van Suid-Afrika]] om Suid-Afrikaners (waaronder baie Afrikaners) wat hulle tans in die buiteland bevind te laat stem. Die hof het in die VF+ se guns beslis en duisende Suid-Afrikaners het hul stemreg teruggekry. Die praktiese implikasies van die uitspraak moet egter nog bepaal word.
 
== Lid van UNPO ==
 
== Jeug ==
Die VF+ het ook 'n’n groeiende en baie aktiewe jeugvleuel onder leiding van Jan van Niekerk en beheer reeds vir 'n’n aantal jare die universiteitsrade van [[Universiteit van Pretoria|Pretoria]] en [[Universiteit van die Vrystaat|Bloemfontein]] en maak vordering by die universiteit van [[Noordwes-Universiteit|Potchefstroom]] asook by verskeie tegniese universiteite.
 
Die politieke ideologie van die VF+ kan onder die volgende hoofpunte saamgevat word:
 
* Beywering vir die beskerming en uitbou van Afrikaans en die bevordering van die belange van die Afrikaner
* Die beywering vir Christelike waardes en die erkenning van die oppergesag van God Drie-enig soos in die Bybel geopenbaar. Dit maak die VF+ naas die [[ACDP]] die enigste Suid-Afrikaanse Party wat 'n’n uitgesproke christelike uitgangspunt het.
* Die nastreef na afwenteling van mag na gemeenskappe toe en die daarstel van 'n’n federale of selfs konfederale beleid wat aan Suid-Afrika se diversiteit erkenning gee en die einddoel van 'n’n eie gebied vir die Afrikaner.
* Streng wetstoepassing, bekamping van misdaad en die herinstelling van die doodstraf vir besonder ernstige misdade.
* Erkenning van veeltaligheid in praktyk wat beteken dat daar voorsiening gemaak moet word vir skole en universiteite in ander tale (by name Afrikaans) behalwe slegs Engels.
12 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm