Verskil tussen weergawes van "Potchefstroom"

Jump to navigation Jump to search
769 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
* Potchefstroom is die oudste distrik in die "trans-vaal", die gebied noord van die [[Vaalrivier]].
* Tydens die [[Krieketwêreldbeker 2003]] is Potchefstroom se [[Senwespark]] vir drie wedstryde ingespan.
* Die stad het verskeie museums, insluitend die Andries Bisschiff Geologiemuseum, die Mildred van der Merwe-Radloff Museum (albei op die universiteitskampus), die Potchefstroom Museum, die Goetz-Fleischack Museum, die Andries Pretorius Museum, die Totius-huismuseum
* Die eikelaan met meer as 700 bome en wat meer as 7 km lank is (dit strek van Potchefstroomdam in die noorde van die stad tot by die Landboukollege in die suide van die stad), is ’n nasionale erfenis.
* Die stad huisves die O.P.M. Prozesky-voëlreservaat wat oor 70 hektaar strek.<ref>[https://www.sa-venues.com/things-to-do/northwest/opm-prozesky-bird-sanctuary/ SA-Venues] en [https://pathfinda.com/en/potchefstroom/potchefstroom-rural-2/shops-services/opm-prozesky-bird-sanctuary Pathfinda]</ref>
 
== Sien ook ==
12 825

wysigings

Navigasie-keuseskerm