Witseebasboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witseebasboom
Avicennia marina in Timor-Leste.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Acanthaceae
Genus: Avicennia
Spesie: A. marina
Binomiale naam
Avicennia marina
(Forssk.) Vierh.

Die Witseebasboom (Avicennia marina) is 'n wortelboom en dikwels die oorheersende boom in wortelboommoerasse. Hulle groei ook weg van die see af en kom ook aan die oewers van varswaterriviere voor. Hulle word in die wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek aangetref.

Die spesie word op die SANBI-rooilys as veilig (LC) genoem, maar dit is nie aan evaluasie onderwerp nie. Dit kom in Suid-Afrika voor op die kus van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, maar dit is nie endemies aan Suid-Afrika nie.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Avicennia marina
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]