2009 Formule Een-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek


2009 FIA Formule Een Wêreldkampioenskap seisoen
Vorige: 2008 Volgende: 2010
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.
Jenson Button is die 2009 Bestuurderskampioen.
Lewis Hamilton is die verdedigende wêreldkamioen vir die 2009 seisoen.

Die 2009 Formule Een Seisoen is die 60ste FIA Formule Een Wêreld-kampioenskap seisoen.

Jenson Button en Brawn GP het onderskeidelik die Bestuurders- en Vervaardigerskampioenskap beklink na afloop van die Brasiliaanse Grand Prix.

Die seisoen is geskeduleer om oor 17 rondtes beding te word. Dit het afgeskop met die Australiese Grand Prix op 29 Maart 2009 en sal eindig op 1 November 2009 met die nuwe Abu Dhabi Grand Prix.

Spanne en Bestuurders[wysig]

Span Vervaardiger Onderstel Enjin Band No. Ren Bestuurders Rondtes Toets Bestuurder(s)
Vlag van Verenigde Koninkryk Vodafone McLaren-Mercedes McLaren MP4-24 Mercedes FO 108W B 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton[1] All Vlag van Spanje Pedro de la Rosa[2]
Vlag van Verenigde Koninkryk Gary Paffett[2]
2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen[3] All
Vlag van Italië Scuderia Ferrari Marlboro Ferrari F60 Ferrari 056 B 3 Vlag van Brasilië Felipe Massa[4] 1–10 Vlag van Italië Luca Badoer[5]

Vlag van Spanje Marc Gené[5]

Vlag van Italië Luca Badoer[6] 11–12
Vlag van Italië Giancarlo Fisichella[7] 13–17
4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen[8] All
Vlag van Duitsland BMW Sauber F1 Team BMW Sauber F1.09 BMW P86/9 B 5 Vlag van Pole Robert Kubica[9] All Vlag van Oostenryk Christian Klien[9]
6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld[9] All
Vlag van Frankryk ING Renault F1 Team
Renault F1 Team[10]
Renault R29 Renault RS27 B 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso[11] All Vlag van Frankryk Romain Grosjean[12]
Vlag van Brasilië Lucas Di Grassi[13]
8 Vlag van Brasilië Nelson Piquet, Jr.[11] 1–10
Vlag van Frankryk Romain Grosjean[14] 11–17
Vlag van Japan Panasonic Toyota Racing Toyota TF109 Toyota RVX-09 B 9 Vlag van Italië Jarno Trulli[15] All Vlag van Japan Kamui Kobayashi[16]
10 Vlag van Duitsland Timo Glock[17] 1–15
Vlag van Japan Kamui Kobayashi[18] 16-17
Vlag van Italië Scuderia Toro Rosso Toro Rosso STR4 Ferrari 056 B 11 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais[19] 1–9 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari[20]
Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard[21]
Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley[22]
Vlag van Spanje Jaime Alguersuari[23] 10–17
12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi[24] All
Vlag van Oostenryk Red Bull Racing Red Bull RB5 Renault RS27 B 14 Vlag van Australië Mark Webber[25] All
15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel[26] All
Vlag van Verenigde Koninkryk AT&T Williams Williams FW31 Toyota RVX-09 B 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg[27] All Vlag van Duitsland Nicolas Hülkenberg[27]
17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima[27] All
Vlag van Indië Force India F1 Team Force India VJM02 Mercedes FO 108W B 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil[28] All Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi[28]
21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella[28] 1–12
Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi[29] 13–17
Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn GP F1 Team Brawn BGP 001 Mercedes FO 108W B 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button[30] All Vlag van Verenigde Koninkryk Anthony Davidson[31]
Vlag van Oostenryk Alexander Wurz[32]
23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello[33] All

Span veranderinge[wysig]

  • Honda F1 het in Desember 2008 aangekondig dat hul sal onttrek van die 2009 Formule Een Wêreld-kampioenskap seisoen as gevolg van die laat 2000's Wêreldwye finansiële krisis asook om op hul besigheidsaktiwiteite te fokus. Dit was op 5 Maart 2009 bevestig dat dat die span as Brawn GP dal deelneem na 'n bestuurs oorkoope. Jenson Button asook Rubens Barrichello sal by die span bly as bestuurders.
  • Force India verander hul enginvervaardiger van Ferrari na Mercedes in 'n vyf-jaar kontrak.
  • Gerhard Berger verkoop sy helfde van die Scuderia Toro Rosso span aan Red Bull, want volgens hom laat die nuwe regulasies "nie plek vir verbetering in so 'n klein span soos STR nie". [34]


2009 Kalender[wysig]

Na 'n hele paar hersienings het die FIA die 2009 Formula Een Wêreld Wedren Kampioenskap kalender op 5 November 2008 publiseer.[35]

Rondte Offisiële Ren Titel Grand Prix Baan Stad / Plek Datum Tyd[36] Baan rondtes
Plaaslik UTC
1 ING Australian Grand Prix Australiese GP Melbourne Grand Prix Circuit Melbourne, Victoria 29 March 17:00 06:00 58
2 Petronas Malaysian Grand Prix Maleisiese GP Sepang International Circuit Kuala Lumpur 5 April 17:00 09:00 56
3 Chinese Grand Prix Sjinese GP Shanghai International Circuit Shanghai 19 April 15:00 07:00 56
4 Gulf Air Bahrain Grand Prix Bahreinse GP Bahrain International Circuit Sakhir, Manama 26 April 15:00 12:00 57
5 Gran Premio de España Telefónica Spaanse GP Circuit de Catalunya Barcelona 10 May 14:00 12:00 66
6 Grand Prix de Monaco Monaco GP Circuit de Monaco Monte Carlo 24 May 14:00 12:00 78
7 ING Turkish Grand Prix Turkse GP Istanbul Park Istanbul 7 June 15:00 12:00 58
8 Santander British Grand Prix Britse GP Silverstone Circuit Silverstone 21 June 13:00 12:00 60
9 Großer Preis Santander von Deutschland Duitse GP Nürburgring Nürburg 12 July 14:00 12:00 60
10 ING Magyar Nagydíj Hongaarse GP Hungaroring Boedapest 26 July 14:00 12:00 70
11 Telefónica Grand Prix of Europe Europese GP Valencia Street Circuit Valencia 23 August 14:00 12:00 57
12 ING Belgian Grand Prix Belgiese GP Circuit de Spa-Francorchamps Spa 30 August 14:00 12:00 44
13 Gran Premio Santander d'Italia Italiaanse GP Autodromo Nazionale Monza Monza 13 September 14:00 12:00 53
14 SingTel Singapore Grand Prix Singapoerse GP Marina Bay Street Circuit Singapoer 27 September 20:00 12:00 61
15 Fuji Television Japanese Grand Prix Japanese GP Suzuka Circuit Suzuka 4 October 14:00 05:00 53
16 Grande Prêmio do Brasil Brasiliaanse GP Autódromo José Carlos Pace São Paulo 18 October 14:00 16:00 71
17 Etihad Airways Abu Dhabi Grand Prix Abu Dhabi GP Yas Marina Circuit Yas Island 1 November 15:00 11:00 55

† Nag Ren
‡ Nuwe Ren/Baan

Resultate[wysig]

Rd. Grand Prix Nommer een Vinnigste baan rondte 1ste bestuurder 1ste vervaardiger
1 Vlag van Australië Australiese Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
2 Vlag van Maleisië Maleisiese Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
3 Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjinese Grand Prix Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
4 Vlag van Bahrein Bahreinse Grand Prix Vlag van Italië Jarno Trulli Vlag van Italië Jarno Trulli Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
5 Vlag van Spanje Spaanse Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
6 Vlag van Monaco Monaco Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Brasilië Felipe Massa Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
7 Vlag van Turkye Turkse Grand Prix Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
8 Vlag van Verenigde Koninkryk Britse Grand Prix Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
9 Vlag van Duitsland Duitse Grand Prix Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
10 Vlag van Hongarye Hungaarse Grand Prix Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
11 Vlag van Spanje Europese Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Timo Glock Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
12 Vlag van België Belgiese Grand Prix Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
13 Vlag van Italië Italiaanse Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Adrian Sutil Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes
14 Vlag van Singapoer Singapoerse Grand Prix Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
15 Vlag van Japan Japanese Grand Prix Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
16 Vlag van Brasilië Brasiliaanse Grand Prix Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Australië Mark Webber Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
17 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Abu Dhabi Grand Prix

Punteleer[wysig]

Bestuurders[wysig]

Pos Bestuurder AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek van Sjina
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HUN
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Spanje
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Punte
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button 1 1 3 1 1 1 1 6 5 7 7 Ret 2 5 8 5 89
2 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel 13 15 1 2 4 Ret 3 1 2 Ret Ret 3 8 4 1 4 74
3 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello 2 5 4 5 2 2 Ret 3 6 10 1 7 1 6 7 8 72
4 Vlag van Australië Mark Webber 12 6 2 11 3 5 2 2 1 3 9 9 Ret Ret 17 1 61.5
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton DSQ 7 6 4 9 12 13 16 18 1 2 Ret 12 1 3 3 49
6 Vlag van Finland Kimi Räikkönen 15 14 10 6 Ret 3 9 8 Ret 2 3 1 3 10 4 6 48
7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg 6 8 15 9 8 6 5 5 4 4 5 8 16 11 5 Ret 34.5
8 Vlag van Italië Jarno Trulli 3 4 Ret 3 Ret 13 4 7 17 8 13 Ret 14 12 2 Ret 30.5
9 Vlag van Spanje Fernando Alonso 5 11 9 8 5 7 10 14 7 Ret 6 Ret 5 3 10 Ret 26
10 Vlag van Duitsland Timo Glock 4 3 7 7 10 10 8 9 9 6 14 10 11 2 DNS 24
11 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ret 9 Ret 14 6 4 6 4 3 DNS 22
12 Vlag van Finland Heikki Kovalainen Ret Ret 5 12 Ret Ret 14 Ret 8 5 4 6 6 7 11 12 22
13 Vlag van Pole Robert Kubica 14 Ret 13 18 11 Ret 7 13 14 13 8 4 Ret 8 9 2 17
14 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld 10 2 12 19 7 11 11 15 10 11 11 5 7 Ret 6 Ret 15
15 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella 11 18 14 15 14 9 Ret 10 11 14 12 2 9 13 12 10 8
16 Vlag van Duitsland Adrian Sutil 9 17 17 16 Ret 14 17 17 15 Ret 10 11 4 Ret 13 Ret 5
17 Vlag van Switserland Sébastien Buemi 7 16 8 17 Ret Ret 15 18 16 16 Ret 12 13 Ret Ret 7 5
18 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais 8 10 11 13 Ret 8 18 Ret Ret 2
19 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Ret 12 Ret Ret 13 15 12 11 12 9 18 13 10 9 15 Ret 0
20 Vlag van Japan Kamui Kobayashi PO 9 0
21 Vlag van Brasilië Nelson Piquet, Jr. Ret 13 16 10 12 Ret 16 12 13 12 0
22 Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi Ret 14 14 11 0
23 Vlag van Frankryk Romain Grosjean 15 Ret 15 Ret 16 13 0
24 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari 15 16 Ret Ret Ret Ret 14 0
25 Vlag van Italië Luca Badoer 17 14 0
Pos Bestuurder AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek van Sjina
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HUN
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Spanje
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Punte
Sleutel
Kleur Resultaat
Goud Wenner
Silwer 2de plek
Brons 3de plek
Groen Binne punte einde
Blou Nie binne punte einde
Nie geklassifiseerde einde (NC)
Pers Nie klaar gemaak nie (Ret)
Rooi Nie gekwalifiseer nie (DNQ)
Nie gevoorkwalifiseer nie (DNPQ)
Swart Gediskwalifiseerd (DSQ)
Wit Nie begin nie (DNS)
Ren gekanselleer (C)
Lig blou Slegs geoefen (PO)
Vrydag toets bestuurder (TD)
(vanaf 2003 vorentoe)
Leeg Nie deelgeneem nie (DNP)
Uitgesluit (EX)
Nie opgedaag nie (DNA)
Onttrek vor die Ren (WD)

Bold – 1ste posisie
Italics – Vinnigste baanrondte

Bestuurders het nie die ren klaar gemaak nie nie maar was geklasifiseer omdat hul wel 90% van die ren voltooi het.
Halwe punte was uitgedien by die Maleisiese Grand Prix omdat slegs 75% van die geskeduleerde afstand behaal was.

Vervaardigers[wysig]

Pos Vervaardiger Motor
No.
AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek van Sjina
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HUN
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Spanje
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Punte
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Brawn-Mercedes 22 1 1 3 1 1 1 1 6 5 7 7 Ret 2 5 8 5 161
23 2 5 4 5 2 2 Ret 3 6 10 1 7 1 6 7 8
2 Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault 14 12 6 2 11 3 5 2 2 1 3 9 9 Ret Ret 17 1 135.5
15 13 15 1 2 4 Ret 3 1 2 Ret Ret 3 8 4 1 4
3 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes 1 DSQ 7 6 4 9 12 13 16 18 1 2 Ret 12 1 3 3 71
2 Ret Ret 5 12 Ret Ret 14 Ret 8 5 4 6 6 7 11 12
4 Vlag van Italië Ferrari 3 Ret 9 Ret 14 6 4 6 4 3 DNS 17 14 9 13 12 10 70
4 15 14 10 6 Ret 3 9 8 Ret 2 3 1 3 10 4 6
5 Vlag van Japan Toyota 9 3 4 Ret 3 Ret 13 4 7 17 8 13 Ret 14 12 2 Ret 54.5
10 4 3 7 7 10 10 8 9 9 6 14 10 11 2 DNS 9
6 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Toyota 16 6 8 15 9 8 6 5 5 4 4 5 8 16 11 5 Ret 34.5
17 Ret 12 Ret Ret 13 15 12 11 12 9 18 13 10 9 15 Ret
7 Vlag van Duitsland BMW Sauber 5 14 Ret 13 18 11 Ret 7 13 14 13 8 4 Ret 8 9 2 32
6 10 2 12 19 7 11 11 15 10 11 11 5 7 Ret 6 Ret
8 Vlag van Frankryk Renault 7 5 11 9 8 5 7 10 14 7 Ret 6 Ret 5 3 10 Ret 26
8 Ret 13 16 10 12 Ret 16 12 13 12 15 Ret 15 Ret 16 13
9 Vlag van Indië Force India-Mercedes 20 9 17 17 16 Ret 14 17 17 15 Ret 10 11 4 Ret 13 Ret 13
21 11 18 14 15 14 9 Ret 10 11 14 12 2 Ret 14 14 11
10 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 11 8 10 11 13 Ret 8 18 Ret Ret 15 16 Ret Ret Ret Ret 14 7
12 7 16 8 17 Ret Ret 15 18 16 16 Ret 12 13 Ret Ret 7
Pos Vervaardiger Motor
No.
AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek van Sjina
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HUN
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Spanje
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
Punte
Sleutel
Kleur Resultaat
Goud Wenner
Silwer 2de plek
Brons 3de plek
Groen Binne punte einde
Blou Nie binne punte einde
Nie geklassifiseerde einde (NC)
Pers Nie klaar gemaak nie (Ret)
Rooi Nie gekwalifiseer nie (DNQ)
Nie gevoorkwalifiseer nie (DNPQ)
Swart Gediskwalifiseerd (DSQ)
Wit Nie begin nie (DNS)
Ren gekanselleer (C)
Lig blou Slegs geoefen (PO)
Vrydag toets bestuurder (TD)
(vanaf 2003 vorentoe)
Leeg Nie deelgeneem nie (DNP)
Uitgesluit (EX)
Nie opgedaag nie (DNA)
Onttrek vor die Ren (WD)

Bold – 1ste posisie
Italics – Vinnigste baanrondte

Bestuurders het nie die ren klaar gemaak nie nie maar was geklasifiseer omdat hul wel 90% van die ren voltooi het.
Halwe punte was uitgedien by die Maleisiese Grand Prix omdat slegs 75% van die geskeduleerde afstand behaal was.

Verwysings[wysig]

  1. "McLaren extend Hamilton's contract", Autosport.com, Haymarket Publications, 2008-01-18. URL besoek op 2009-03-17.
  2. 2,0 2,1 "New McLaren title-challenger revealed", ITV-F1.com, 2009-01-16. URL besoek op 2009-01-16.
  3. "McLaren confirm Kovalainen for 2009", Autosport.com, Haymarket Publications, 2008-07-31. URL besoek op 2008-07-31.
  4. "Massa to stay at Ferrari through 2010", Autosport.com, Haymarket Publications, 2007-10-16. URL besoek op 2009-03-17.
  5. 5,0 5,1 "Ferrari retain Badoer, Gene as testers", Autosport.com, Haymarket Publications, 2008-09-29. URL besoek op 2008-09-29.
  6. "Badoer to replace Massa at Valencia", autosport.com, Haymarket Publications, 2009-08-11. URL besoek op 2009-08-11.
  7. Noble, Jonathan, "Force India releases Fisichella to Ferrari", autosport.com, Haymarket Publications, 2009-09-03. URL besoek op 2009-09-03.
  8. "Ferrari confirm Raikkonen to end of 2010", formula1.com, 2008-09-12. URL besoek op 2008-09-12.
  9. 9,0 9,1 9,2 "Kubica and Heidfeld stay with BMW", BBC Sport, BBC, 2008-10-06.
  10. ING ends Renault deal immediately”. Autosport: 2009-09-24. URL besoek op 2009-09-24.
  11. 11,0 11,1 "The ING Renault F1 Team confirms its 2009 driver line-up", ING Renault F1 Team, 2008-11-05. URL besoek op 2008-11-05.
  12. "F1: Renault unveil the R29", F1-Live.com, 2009-01-19. URL besoek op 2009-01-19.
  13. http://www.formula1.com/news/headlines/2009/8/9749.html
  14. English, Steven, "Renault confirms Grosjean in, Piquet out", autosport.com, Haymarket Publications, 2009-08-18. URL besoek op 2009-08-18.
  15. "Trulli signs new Toyota contract", BBC Sport, BBC, 2006-07-28. URL besoek op 2006-10-20.
  16. "Kobayashi stays on as Toyota reserve", Autosport.com, Haymarket Publications, 2009-01-15. URL besoek op 2009-01-15.
  17. "Toyota to retain Glock for 2009", ITV-F1.com, 2008-08-04. URL besoek op 2008-08-04.
  18. "Timo Glock to miss Brazilian Grand Prix", Toyota F1 official website, 2009-10-11. URL besoek op 2009-10-11.
  19. Beer, Matt, "Bourdais confirmed at Toro Rosso", Autosport.com, Haymarket Publications, 2009-02-06. URL besoek op 2009-02-06.
  20. "Alguersuari becomes Red Bull reserve", autosport.com, 2009-07-01. URL besoek op 2009-07-01.
  21. "Coulthard confirms retirement decision", ITV-F1.com, 2008-07-03.
  22. |"Hartley gets double role", grandprix.com, 2009-03-10. URL besoek op 2009-03-11.
  23. "Alguersuari joins Toro Rosso team", BBC Sport, BBC, 2009-07-20. URL besoek op 2009-07-20.
  24. "Toro Rosso confirm Buemi for 2009", Autosport.com, Haymarket Publications, 2009-01-09. URL besoek op 2009-01-09.
  25. "Red Bull extend Webber's contract", Autosport.com, Haymarket Publications, 2008-07-03. URL besoek op 2009-03-17.
  26. "Sebastian Vettel to join Red Bull for 2009", formula1.com, 2008-07-17. URL besoek op 2008-07-17.
  27. 27,0 27,1 27,2 "Williams names unchanged line-up for '09", crash.net, 2008-10-01. URL besoek op 2008-10-01.
  28. 28,0 28,1 28,2 "Force India to retain complete driver line-up for 2009 season", Force India Formula One, 2008-12-14. URL besoek op 2008-12-15.
  29. "Here's Tonio!". GrandPrix.com. 2009-09-07. http://www.grandprix.com/ns/ns21791.html. Besoek op 2009-09-07. 
  30. Jenson Button profile”. (PDF) Brawn GP: 2009-03-13. URL besoek op 2009-03-13.
  31. "Davidson is Brawn test driver", grandprix.com, 2009-03-25. URL besoek op 2009-05-29.
  32. "F1: Wurz Stays On At Brawn GP", SpeedTV.com, 2009-03-11.
  33. Rubens Barrichello profile”. (PDF) Brawn GP: 2009-03-13. URL besoek op 2009-03-13.
  34. "Berger: Toro Rosso will lose ground", Autosport.com, Haymarket Publications, 2008-11-26.
  35. World Motor Sport Council – Decisions”. FIA: 2008-11-05.
  36. 2009 FIA Formula One World Championship – Circuit and Lap Information”. FIA: 2009-01-27. URL besoek op 2009-03-17.