Hibiscuskus Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Hibiscuskus
Kaart van Suid-Afrika wat Hibiscuskus in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN216
Hoofstad Port Shepstone
Grootste tale Zoeloe, Engels, Xhosa, Afrikaans
Area 839 km²  
Bevolking 256 135 (2011)


Die Hibiscuskus Plaaslike Munisipaliteit (Engels: Hibiscus Coast Local Municipality) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ugu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: