KwaMashu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
KwaMashu
Ligging van KwaMashu op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
KwaMashu
KwaMashu
Koördinate: 29°45′S 30°59′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Metropolitaanse Munisipaliteit eThekwini
Stigting 1959
Oppervlak
 - Township 21,48 km²  (8,3 vk m)
Bevolking (2011)
 - Township 175 663
 - Digtheid 8 182/km² (21 191,3/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

KwaMashu ("Plek van Marshall", ook gespel Kwa-Mashu) is 'n township in KwaZulu-Natal, sowat 30 km noord van Durban. Die township het 175 663 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98,8% swartmense was[1]. KwaMashu is in 1959 gestig en is vernoem na Marshall Campbell.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]