Serengeti-kat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Serengeti-kat
Serengetimalecat.jpg
Herkoms VSA
Ontstaan Hibride
Pels Kort
Patroon Kolle
Wetenskaplike naam Felis catus x Prionailurus bengalensis

Die Serengeti-kat is ’n kortharige katras wat aanvanklik geskep is deur die kruising van ’n Bengaalse en ’n Oosterse korthaarkat.

Geskiedenis[wysig]

Die kat is in 1994 deur Karen Sausman van Kalifornië geskep en is nog in die ontwikkelingstadium, maar die eindelike doel is ’n kat wat soos die tierboskat lyk, maar nie enige onlangse wildekat-bloed het nie. (Bengaalse katte stam af van die Asiatiese luiperdkat.) Die meeste Bengaalse katte wat in die Serengeti-teelprogram gebruik word, is ’n paar geslagte verwyder van hul wilde voorsate en het min eieskappe van hulle oor buiten die pels se kleurpatroon.

Omdat die Bengaalse kat as ’n hibride (’n kruising tussen twee afsonderlike spesies) geklassifiseer word, word die Serengeti ook as ’n hibride beskou.

Beskrywing[wysig]

Serengeti-katte het kolle, lang bene en baie groot ore. Die mannetjies is gewoonlik effens groter as die wyfies. The International Cat Association (TICA) erken katte met strepe en in effekleurige swart, ebbehoutswart-silwer en ebbehoutswart-rookkleur.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Sien ook[wysig]

Lys van katrasse

Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal van die Engelse Wikipedia

Internasionale katrasse
Lang of  
halflang hare  
Amerikaanse kruloorkatAmerikaanse langhaarkatAmerikaanse stompstertkatBalinese katBritse langhaarkatBurmillaEgeïese katHeilige Birmaanse katJapannese stompstertkatJavanese katKimriese katKleurpunt-langhaarkatKoerile-stompstertkatLaPermMaine CoonManxMunchkinNebelungNoorse boskatOosterse langhaarkatPersiese katRagamuffinRagdollSelkirk-rexSiberiese katSkotse vouoorkatSomaliese katTurkse angoraTurkse van
Kort hare   Abessiniese katAmerikaanse draadhaarkatAmerikaanse korthaarkatAmerikaanse kruloorkatAmerikaanse stompstertkatAsiatiese katAustraliese sluierkatBengaalse katBirmaanse katBombaaikatBrasiliaanse korthaarkatBritse korthaarkatBurmillaChartreuxChausieCheetohCorniese rexDevon-rexDragon LiDuitse rexEgiptiese mauEksotiese korthaarkatEuropese korthaarkatHavana-bruinkatJapannese stompstertkatKoerile-stompstertkatKoratLaPermManxMunchkinOcicatOosterse korthaarkatOregon-rexPixie-bobRussiese bloukatRussiese wit-, swart- en streepkatSavannekatSelkirk-rexSerengeti-katSiamese katSingapuraSkotse vouoorkatSnowshoeSokokeThaise katTonkanese katToyger
Geen hare   BambinoDon-sfinksMinskinOekraïnse lefkoiPeterbaldSfinkskat