Struisbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Struisbaai
Ligging van Struisbaai op 'n kaart (Wes-Kaap)
Struisbaai
Struisbaai
Koördinate: 34°48′0″S 20°3′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Kaap Agulhas
Bevolking
 - Stad 1 000
Tydsone SAST (UTC+2)
Webwerf: http://www.struisbaai.com/

Struisbaai is 'n vakansie dorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is net noordoos van L'Agulhas. Die dorpie se naam is 'n afkorting van Vogelstruisbaai. Die strand by Struisbaai is 14 km lank en gewild onder die swemmers, hengelaars, branderplankryers en seilplankryers.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]